Stable Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Luukse Kothuise
Ontbyt is ingelsuit.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Minder as 21 dae voor inklokdatum: 50% van volle verblyfkoste is betaalbaar.
Minder as 14 dae voor inklokdatum: 75% van volle verblyfkoste betaalbaar.
Minder as 7 dae voor inklokdatum: 100% van volle verblyfkoste betaalbaar.
Indien gaste voortydig vertrek sal die volle verblyfkoste, soos oorspronklik bespreek en ooreengekom is, gehef word.
Enige terugbetaling of opheffing van die kansellasiebeleid geskied na die goeddunke van die bestuur en hang af van die vermoë om 'n plaasvervangerbespreking te vind.

Gaste wat na Stable Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za