Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stadium Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Stadium Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Werner S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Baie lekker.

Vriendelik, lekker, voel tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stadium Guest House se terugvoer

Beste Werner,
Maat baie dankie vir die hoog aangeskrewe resensie, dit word opreg waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Louis en Leana

Stadium Guest House
Cornemari V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornemari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en skoon geriewe.

Baie lekker gebly in skoon, netjiese en baie mooi geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stadium Guest House se terugvoer

Beste Cornémari, Baie dankie vir julle waardevolle resensie, dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete Louis en Leana

Stadium Guest House
Willem D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly!

Vriendelike diens! Kamer was baie mooi en netjies. Baie goed geleë en sal weer kom bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stadium Guest House se terugvoer

Beste Willem,
Baie dankie vir julle waardevolle resensie dit word regtig waardeer. Sien julle graag weer in Februarie., hopelik speel die weer saam om die Jacuzzi te gebruik.
Vriendelike groete
Louis en Leana

Stadium Guest House
Amore V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylish with amazing view.

Leana and Louis were so amazing and super helpful. They really made our stay an awesome experience. Our room was super romantic with stunning views of Cape Town and close to everything. We were very impressed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karla L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging, veilig en gasvryheid van die hoogste gehalte.

Gastehuis is skoon en netjies, en die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Westley R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Westley R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker. Elke oomblik geniet!

Baie gawe eienaars en het ons baie goed verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stadium Guest House se terugvoer

Beste Westley
Ons waardeer opreg jou woorde in jou resensie vir ons gateshuis, Stadium Guest House.
Ons hoor graag weer van julle, hopelik binnekort.
Vrienedelike groete
Louis en Leana

Stadium Guest House
Werner L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring, vriendeilike gasheer en baie sentraal, ons is baie tevrede.

Ons was van die begin af baie goed behandel, Louis het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel en te verseker dat alles reg was, dit is baie sentraal geleë, naby Waterfront en Adderley Str. Ons kamer was op die onderste vloer met 'n lekker privaat ingang. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer teuggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stadium Guest House se terugvoer

Beste Werner
Baie dankie vir jou aanbeveelde resensie van ons gastehuis die Stadium Guest House. Ek en Leana waardeer jou woorde opreg en hoor graag weer van jou.
Dit was plesier om julle te ontmoet het!
Vriendelike groete
Louis en Leana

Stadium Guest House
Ilse F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Die perfekte verblyf wanneer jy 'n geleentheid in die Kaapstad Stadion wil bywoon, want dis letterlik stapafstand daarvandaan. Die uitsig vanaf die balkon is ook lieflik. Maar die beste bate is die gasheer, want behulpsaam, vrygewig en vriendelik is, maar geensins inbreuk maak op die gaste se privaatheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stadium Guest House se terugvoer

Beste Ilse
Baie dankie vir die mooi resensie en woorde! Waardeer dit opreg en sal baie graag weer as gasheer van julle will hoor!
Hoop julle het die geleentheid by die Kaapstad Stadion baie geniet!
Vriendelike groete
Sien daarna uit om weer van jou te hoor!
Groete
Louis en Leana

Stadium Guest House
Jacobus D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D
Enkelreisiger

Was ongelooflik lekker om daar te bly. Die ontbyt was heerlik.

Hulle gaan uit hulle pad uit om hulle gaste goeie diens te gee en gemaklik te laat voel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenni V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf naby Kaapstad en Waterfront.

Ons gasheer, Louis was uiters bedagsaam en behulpsaam. Die verblyf het alles gehad wat ons benodig en die ligging was perfek - dit is so sentraal ons het nooit die motor gebruik nie - oral gestap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stadium Guest House se terugvoer

Beste Jaco

Baie dankie vir die resensie, dit word opreg waardeer.

Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.

Groete

Louis en Leana

Stadium Guest House
Solly B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Solly B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasheer en baie goed toegeruste kamer.

Louis is baie gasvry en die kamer is baie goed toegerus, skoon en netjies! Uitsekende ligging vir besoek aan die stad.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stadium Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die waardevolle resensie Solly, hoop ons sien julle weer in die Kaap.
Hoop julle tyd op Paternoster was genotvol.
Vriendelike groete
Louis Spies

Stadium Guest House
Johann C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bederf.

Uiters gasvrye gasheer, en als is in 'n uitstekende kondisie. Die gasheer dink aan alles om dit aangenaam te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stadium Guest House se terugvoer

Beste Johann en Fia,

Baie dankie vir die welkome en fantastiese resensie, dis my eerste een op Lekkeslaap en word opreg waardeer! Hoop Leana en ek sien julle weer in die toekoms?

Vriendelike groete,
Louis en Leana Spies

Stadium Guest House
Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dysartstraat 13, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3YjdjOTA0LTE0NzYtNGIxMS1hNDQyLTZhZTcwNzVmNmMyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 13 Dysart Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -33.90896438349 18.407494635582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem