Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stamvrug 9B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Stefan E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Puik. Heerlik gebly. Downs was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra N
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Gasvrou Martie is 'n juweel met haar gasvryheid en gulde vrygewigheid om te help. Uitsonderlike gasvryheid, gesellig, netjies, ruim, perfek geleë naby MediClinic-hospitaal en winkelsentrums. Lieflike private braai-area, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin C
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie rustig gebly. Moes naby die hospitaal wees en dit was regtig 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zarius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit is die perfekte plek om 'n goeie en veilige nagrus te geniet. Sentraal geleë! Die verblyf by Stamvrug 9B was baie aangenaam en goed toegerus met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Stamvrug 9B
Dankie Zarius en gesin, dit was baie aangenaam om julle te huisves. Hoop om julle weer te sien.

Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Moeite werf. Die plek is baie mooi en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Skoon, netjies, vriendelike diens. Ons het rerig baie lekker gebly, sal definitief weer hier bly. Tannie gaan uit haar pad om jou gemaklik en tuis te laat voel. Daar is absoluut alles daar wat jy nodig het, en meer. Puik diens ontvang. Baie dankie, Tannie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Goeie bekostigbare verblyf vir oornag. Ons het definitief baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

N/A. Was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Was aangenaam en vriendelike ontvangs. Nee glad nie, alles was beskikbaar en skoon.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riana J
1 nag
4.0
Apr 2024

Vinnige oorslaap. Dankie vir die gasvryheid. Kon darem 'n koffie drink vroegoggend voor ons gery het. Weet nie of WiFi beskikbaar is nie, want dis nie aangebied nie. Plek kort aandag.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stamvrugstraat 9B, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c109beaeac8bf52cfacbc3772f2b6067b4d94d2d858950d3841ba0e78bc22c9a0a04e5c60512d23317fcb49e9e1e12c9a66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 9B Stamvrug Street Nelspruit 1201 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.479927883057 30.956469766206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang