5 gaste
1 slaapkamer
4 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9B Stamvrug Street, Nelspruit, 1201, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Stamvrug 9B is 'n knus woonstel met 'n aparte ingang en bied gerieflike selfsorgverblyf in West Acres. Die woonstel is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers wat op soek is na oornagverblyf.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Dit bied slaapplek aan 5 gaste indien 'n ekstra enkelbed en 'n dubbelslaapbank benut word.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Verder het die woonstel 'n privaat stoep met 'n speelarea vir kinders en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marthie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |