Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Standard Apartment at Reizis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torbetstraat 3, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Standard Apartment at Reizis is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Bloemfontein. Dit is ideaal vir 'n sakereisiger, 'n gesin of 'n paartjie wat op soek is na blyplek.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n enkelslaapbank, gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Die Reizis Square Lifestyle Centre spog elke maand met 'n gesinsvriendelike nagmark met heerlike kos, boetiekbier en vermaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Standard Apartment at Reizis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Torbetstraat 3, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Torbetstraat 3, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdf3661625ed01c71aff2eec84cf5435d0cc1fb2d550eea35a10f2c4c03a8eaff15c7c20b4dc6e76cf672a5d2a6e933a57a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 3 mense 3 Torbet Street Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.09523 26.24647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem