Stanford Lake Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stanford Lake Lodge is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en is in Haenertsburg geleë.

Die lodge bied selfsorgverblyf met uitsigte oor die 17 ha-Stanfordmeer. Daar is 3 luukse hutte langs die meer (dubelverdieping, enkelverdieping- en wittebroodhut

Forel- en baars-kunsvlieghengel word hier beoefen en daar is ook ryk voëllewe hier te sien. Die visarend kom veral algemeen voor. Die plaas spog met meer as 67 voëlsoorte. Gaste kan 2,4 km stap deur die inheemse woud en 9 km bergfietsry langs die meer, damme en inheemse woud.

Stanford Lake Lodge is minder as 3 uur se ry van Pretoria af. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stanford Lake Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za