Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stanford River House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Stanford River House
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Denise M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Denise M

It was a pleasant, quiet location close to the river.

The owners were contactable, took us a while to find the house as there was no name on the gates which were a bit overgrown with trees and shrubs. The amenities were as described and there were ample kitchen utensils. We needed to get away to recharge in the quiet countryside and we did just that!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford River House se terugvoer

We are glad you enjoyed your stay at the Stanford Riverhouse, and enjoyed what the quaint town of Stanford has to offer. Thank you for leaving the house neat and tidy on your departure. It is a pity to have vehicle drive over lawn area as it damages our underground irrigation system and tyres pull up the lawn in these wet conditions. The parking area is clearly marked and house address and directions are in guest guide which is sent to all guests well before they arrive.

Stanford River House
Marietjie V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met vriende

Pragtige huis met 'n heerlike stoep.

Die huis is smaakvol gemeubileer en ten volle toegerus. Dit 'n heerlike stoel met 'n pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette V
Gesin met klein kinders

Rusplek vir die siel.

Ons was 'n klein groepie vriende met 'n baba en 'n peuter en het die naweek vreeslik geniet! Ek het vooraf gesien dat daar nie 'n bad is nie, en het n badjie vir my baba saamgeneem. Die huis, varal die kombuis, is baie lekker ingerig. Dit voel soos 'n huis, weg van die huis. Sal definitief weer wil gaan, volgende keer, net langer as 'n naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia Louvaine G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia Louvaine G
Saam met vriende

Heerlike rustige naweek weg van die stad en in die natuur met baie lekker geriewe.

Baie mooi en praktiese huis in Stanford by die Kleinrivier. Wonderlike geriewe met baie ruimte vir jou en jou familie. Baie lekker groot kombuis en sitkamer area. Mooi veilige tuin vir jou honde om te speel. Binne loopafstand vanaf die dorp en baie oulike restaurante. Baie gerieflike beddens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lelanie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie V
Saam met vriende

Gemaklike verblyf met mooi uitsig.

Heerlike verblyf met groot, oop kuier-area. Kaggel maak dit baie aangename winterwegbreek. Goed geleë. Sal weer saam met die hele familie daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford River House se terugvoer

We are so pleased you enjoyed your stay. Thank you for leaving the house so neat and tidy. We look forward to seeing you again.

Regards

Rob & Sue

Stanford River House
Lynne M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne M
Saam met vriende

Ideal setting a stones throw from the river.

Enjoyed the welcoming home of The River House. The big fire place was a highlight. Lovely sunny veranda with braai facility overlooking a well kept garden. Close to main street town to walk.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideale ligging 'n klipgooi van die rivier af.

Het die verwelkomende The River House geniet. Die groot kaggel was 'n toppunt. Lieflike, sonnige stoep met braaigeriewe wat oor die goed onderhoude tuin uitkyk. Naby die hoofstraat om dorp toe te stap.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford River House se terugvoer

We are pleased you enjoyed your stay at The Riverhouse. And enjoyed the wandelpad and the village of Stanford. The indoor fireplace is one our favourites too.
We hope to see you again soon.
Rob and Sue

Stanford River House
Ruthild S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruthild S

We had a very nice welcome to a marvelous house with a very nice view.

Stephanie gave us a very nice welcome to the house. We had a wonderful time there enjoying the nice view on the River and the mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Alicia M
Gesin met tieners

Gemaklik.

Die 2de badkamer was net 'n probleem weens stortwater wat opgehoop het, maar het die gasvrou ingelig. Die gastebadkamer kort 'n hakkie vir die handdoek. Kort komberse vir winter aande. 'n TV kan aanwins wees alhoewel heerlike kaggel het. Verder het ons lekker gebly, sal weer daar bly as bogenoemde aandag gegee word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Caledonstraat 1, Stanford, Overberg, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb29fdfe47c1ea56ce594947d60d27c8e966431f0c48f5817ca796957fc980dabbbe14ab10804d96ab2cf59e69cbcb3a39fe5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 1 Caledon Street Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-18:00 11:00 -34.437300781375 19.454181814433
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem