LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stanford Still | LekkeSlaap
+21

Stanford Still

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ponte Haupt-straat 18, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stanford Still is in Stanford in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, vierwielmotorfiets-roetes, bierproe en ikoniese besienswaardighede, waaronder die Phillipskop-bergreservaat, Panthera Africa Big Cat Sanctuary en Sir Robert Stanford Estate.

Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers is bo. Slaapkamer 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea, eetarea en 'n kaggel in. Die eenheid het ook 'n privaat ingang.

Daar is 2 fietse op die perseel waarmee gaste kan ry.

Nabygeleë doendinge en besienswaardighede sluit perdry, wynproe, bergfietsry, voëlkyk, fietsry en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Stanford Still sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Stanford Still
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ponte Haupt-straat 18, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stanford Still het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ponte Haupt-straat 18, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c9f0594a408c1bb3bd454fd3941d916faf1bf66ef11fea97336c20e88e71d28b1668292e7564f5f9a6c86e926861adacbfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 18 Ponte Haupt Street Stanford 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.436961402811 19.449725575394
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!