LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stanford Valley Guest Farm | LekkeSlaap
+21

Stanford Valley Guest Farm

Selfsorg
Fynbos - Outside Shower
Vanaf R1 450
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenhede het en suite-dubbelkamers - sommiges met binne- en buitestorte en ander met groot baddens. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die kamer

Belasting en Ekstras

Ekstra bed: R225 per eenheid per nag. Enkelaandtarief: 50% per kamer oor langnaweke. Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 75% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 45% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 15% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Milkwood
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 2 ruim en suite-dubbelkamers, sowel as 'n kombuisie wat ten volle toegerus is, 'n kaggel vir die wintermaande en 'n privaat stoep. Die koningingrootte-bed kan op versoek in 2 enkelbeddens omskep word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Ekstra bed: R225 per eenheid per nag. Enkelaandtarief: 50% per kamer oor langnaweke. Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 75% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 45% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 15% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Protea Cottage
Vanaf R2 900
per eenheid
Beskrywing

Die gesinskothuis spog met 'n groot, privaat tuin. Daar is 2 ruim skakelslaapkamers met 'n deur tussenin. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Ekstra bed: R225 per eenheid per nag. Enkelaandtarief: 50% per kamer oor langnaweke. Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

3 maande voor die inklokdatum: 75% van die deposito terugbetaalbaar.
1 maand voor die inklokdatum: 45% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 15% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor die inklokdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R326, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxMTg4MDk2LThhNzQtNGQ1Yy05MDQzLTdhZjk3YzU4NTMyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 R326 Stanford 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -34.414088644573 19.563222936523
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!