LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stanford View | LekkeSlaap
+22

Stanford View

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloria Dio-straat 4, Stanhaven Landgoed, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stanford View is 'n lieflike B&B op die pragtige Stanhaven Landgoed in Stanford waar gaste fantastiese berg-uitsigte kan geniet. Stanford skuil aan die voet van die Kleinrivierberge in die Wes-Kaap se Overberg-streek.

Gerieflike verblyf word in 2 smaakvol versierde gastekamers, Lime Tree en Olive Tree, aangebied. Die Lime Tree-gastekamer bied 'n uitsig oor die gastehuis se swembad en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Olive Tree-gastekamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n koffiemasjien en WiFi.

Die gastehuis het 'n swembad en 'n stoep met lieflike uitsigte.

Die ligging bied toegang tot voetslaanroetes, bergfietsroetes, restaurante, markies en wynlandgoedere in die omgewing. Doendinge in die omgewing sluit walviskyk gedurende die seisoen, kanovaarte, haaihokduik, vlugte met African Wings en perdry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Stanford View
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Gloria Dio-straat 4, Stanhaven Landgoed, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stanford View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloria Dio-straat 4, Stanhaven Landgoed, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe01b29ddbb251e4fb6a1afebfd5e21c540b3622a044cf5dd48e03b43a237b907b49e773bd227e419426d02d2c1bc1fcbfa0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 4 Gloria Dio Street Stanhaven Estate 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.440111 19.468207
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem