LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Starfish View | LekkeSlaap
+36

Starfish View

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sanderling-singel 180, Grottobaai, Kaapstad, 7345, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Starfish View is in die Grottobaai Privaat Natuurreservaat aan die Kaapse Weskus. Die gebied is bekend vir sy jaarlikse blommeseisoen van Augustus tot September wat baie toeriste lok.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers met storte en 1 badkamer met 'n stort en bad.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 10 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoeparea met stoepmeubels, 'n etenstafel en braaigeriewe. Die dek wat noord front, het 'n plonspoel en 'n asemrowende uitsig oor die fynbos en die Atlantiese Oseaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Starfish View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Starfish View
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sanderling-singel 180, Grottobaai, Kaapstad, 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Starfish View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sanderling-singel 180, Grottobaai, Kaapstad, 7345, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6af4f30ee55bc0e55150e172cc490f89e908eec47ef6464f03c81e74702aeeff227394190323b1c9cc0a1464ec113e1247a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 180 Sanderling Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.505446233141 18.316477493995
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!