Selfsorg in Kemptonpark

Starling Stay

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Linda V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Felt like visiting family. Personal touches everywhere - felt like I was visiting family. Shuttle service to and from the airport. Lovely, quiet, secure neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth M
1 nag
4.8
Apr 2025

Goeie slaapplek naby ORT. Veilige blyplek. Lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Gemaklike kommunikasie met die eienaar. Geslaag in my versoek om naby ORT te wees. Daar was seker 'n misverstand aan my kant want ek het spesifiek na selfsorg gesoek. Hierdie plekkie is net slaapplek, ingerig vir koffie maak en 'n mikrogolf. Dalk sal makliker toegang by die hek van die huis ook beter wees met cell-to-gate of die wete dat die hek self oopgemaak kan word. Dis ongemaklik om die eienaars te pla om die hek oop te maak. Maar beslis lekker gebly! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

87 Starling Street, Kelvin Estate, Kempton Park, 1916, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e3b0da8dad6de9765874218cb60fc1dfcd8a64aea9b8f6aa1ee27707294509f93ea7eecdbf54d43b0e47d0162e51ab6fa5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 87 Starling Street Kelvin Estate 1916 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.118481125097 28.199025314292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang