Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
-
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Die sleutels sal deur die eienaar aan gaste verskaf word met aankoms.
Geen rook binne die eenheid nie asb.
Geen troeteldiere.
Geen harde musiek of geraas.
Beddegoed, badhanddoeke en toiletpapier word voorsien.
Koffie, tee, suiker en melk word met aankoms voorsien.
Met lang verblyf sal beddegoed en handdoeke 1 keer per week vervang/geruil word.
Let wel dat daar ongelukkig nie braaigeriewe beskikbaar is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Groenberg Way, The Crest, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang