Sheffield Beach Akkommodasie by Stay @ 55 | LekkeSlaap
+14
+14

Stay @ 55

Selfsorg
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilkesstraat 55, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stay @ 55 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat ideaal is vir gesinne. Die woonstel se ligging in Sheffield Beach bied toegang tot strande, winkels en restaurante in die omgewing.

Die woonstel het onbeperkte WiFi en 'n groot platskerm-TV waarop gaste kan stroom. Die woonstel het sy eie tuin, privaat pergola en buite-eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is met 'n yskas, induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook draagbare lugversorging, badhanddoeke, 'n wasmasjien, braaigeriewe en 'n buitestort met warm en koue water om af te spoel ná 'n dag by die strand.

Sheffield Beach is die ideale plek om van Ballito se besige strande gedurende die vakansieseisoen te ontsnap. Sheffield Beach is een van die top-dolfynkykbestemmings en een van die strande in Ballito wat nog hope karakter het.

Slaapplek

’n Bespreking by Stay @ 55 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wilkesstraat 55, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilkesstraat 55, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA238318444823ddd9150eb7e207821eff4e78f3913aea53931f4635192ddbe32d069d1b13b0817908b68e07275aaa90cff6f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 55 Wilkes Road Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.488720661057 31.246662944775
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za