LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stay @ Foxhound | LekkeSlaap
+5

Stay @ Foxhound

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foxhound-straat 18, Jagtershof, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay @ Foxhound is in Jagtershof en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, vakansiegangers, 'n gesin of 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 'n ateljee-woonstel op 'n residensiële perseel. Dit het 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die eenheid het ook 'n TV met DStv en gratis WiFi word voorsien.

Braaigeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël.

Veilige parkeerplek, agter elektroniese skuifhek, is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Stay @ Foxhound sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Stay @ Foxhound
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Foxhound-straat 18, Jagtershof, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ Foxhound het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kuilsrivier Wes-Kaap
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foxhound-straat 18, Jagtershof, Kuilsriver, 7580, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARw27ROqxlLKjACrZuDzBaHSqd4IvZ5z8h7gG2SYJpdKYFrVOQP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 18 Foxhound Street Jagtershof 7580 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.941808373196 18.699421673322
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!