Stay @ Umkomaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stay @ Umkomaas is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Alphen Park, Pretoria.

Die huis is in 'n stil woonbuurt en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. 1 van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Die ruim leefarea het 'n TV en 'n knus kaggel. Al die TV's in die huis het DStv en 2 van die TV's is aan die internet gekoppel om te stroom.

Die leefarea lei na 'n groot stoep met buitemeubels, 'n ingeboude braai en 'n tuin-uitsig. Die huis word een keer per week volledig skoongemaak.

Stay @ Umkomaas is 1 km vanaf The Club-winkelsentrum, 1,6 km vanaf Menlyn Park-winkelsentrum en 2,3 km van Time Square Casino af.

Slaapplek

'n Bespreking by Stay @ Umkomaas sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stay @ Umkomaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za