Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Umkomaas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Dihan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 3 resensies vir Stay @ Umkomaas
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Christine J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine J
Saam met vriende

Moderne huis 'n klipgooi weg van vermaak!

Die huis was goed ingerig vir 'n groot groep, baie netjies met alles wat ons kon benodig. Die tuin en plante was 'n bederf en die kuierstoep het 'n heerlike opset gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Saam met vriende

Paradys in Pretoria.

Wat 'n wonderlike plek om te besoek saam met 'n groep mense. Ons het al 2 keer by Stay@Umkomaas gebly en elke keer was wonderlik. Skoonste netjiesste en mooiste selfsorg-eenheid. Eienaar is so vriendelik en tegemoetkomend. Ons word elke keer met ope arms ontvang by Stay@Umkomaas. Sien uit na ons volgende kuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya P

Die swakste ervaring al ooit in betaalde verblyf.

Die host is 'n totale boelie en grens aan 'n swendelaar. Hy het al vooraf vir my laat weet dat die huis is nie klaar geverf nie. Toe ek hom vra om my tegemoet te kom met 'n tyd omdat ek van baie ver met 'n trektrok Pretoria toe moes kom in baie baie onseker omstandighede, het hy net geweier. Die huis was sleg uitgefit. Die braai was vuil op aankoms. Vele bulbs in die huis was stukkend en moes op ons onkoste vervang word. Hulle het die hele tyd wou inkom in ons privaatheid deur bv. die stofsuier te wil kom haal en het die hele tyd vir my gebombardeer met Whatsapp-boodskappe. Die borde ens. was erg gechip en tot 'n mate nie genoeg nie. Die sekuriteit was totaal compromised met die huis langs 'n hoogs aktiewe bou site waar die hekke heeltyd oopgehou is vir die bouers. Die grinders en bousite was oor Sondag en die publieke vakansiedag ook aan die gang en van vroeg vroeg af soos dit op 'n bousite werk. Binne die huis was die stort vol bou-rommel. Ek kan seker aangaan vir ewig maar hy het uiteindelik my geboelie om R4500 ekstra te betaal en gesê ek het die een bed se headboard gebreek. Wie ons is lyk soos volg: Ek is 'n CA met 'n MBA, my kinders is twee aktuarisse, 'n dokter en 'n CA. Ons is nie die klas mense wat dit doen wat hy ons van beskuldig het nie en ek is eintlik hoogs ontsteld oor hoe ons hanteer is. Ek reken die onverwagte ekstra persoon hier en daar is seker iets maar daar kon gekommunikeer gewees het en ek het self nie presies geweet wat gaan vir wat nie. Ons lewe is totaal deurmekaar en dit was die rede vir 'n huis/totale eenheid bespreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 660
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R6 660
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R6 660
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Umkomaas-weg 88, Alphen Park, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArJKYcPCLVJwljwDiy4ETapOeUwmDNQZsTu5HcfLlJuaw9BBBvZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 660 per nag, vir 8 mense 3 5 1 4 88 Umkomaas Road Alphen Park 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.783667 28.261632
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem