LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Selfsorg in Pretoria

Stay @ Walter   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Michael M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Family of four, one night stay with teenagers. Great stay, very neat and clean. I would definitely recommend Stay @ Walter to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Dear Michael, Thank you for being wonderful guests. It was lovely hosting you. Marilyn.

Michael Z
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Lekker. Ons het baie lekker geslaap. Eenheid is skoon, veilig, en baie netjies. Uitstekende diens ontvang van die gasheer af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie. Was heerlik om julle te kon huisves.

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

Priscilla K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Excellent! Excellent, clean and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Dear Priscilla, Thank you very much for the rating - please come again - it was lovely having you. Marilyn.

Ninon S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly. Sal beslis dit aanbeveel. Mooi, netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie. Sal die braai vir julle reg hou vir volgende keer.

Hannelie O
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Gerieflik, gemaklik, netjies, modern. Plekkie ongelooflik netjies, gerieflik en baie sentraal en veilig geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie. Julle is enige tyd weer welkom.

Pieter S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Gerieflik. Skoon en netjies. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie, Pieter. Was 'n plesier om julle by ons te kon huisves.

Matilda B
1 nag
5.0
Feb 2026

Baie netjies, gerieflik en modern. Baie mooi, gerieflik en netjies. Vriendelike gasheer! Ons het net 1 nag oorgebly, maar alles was 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene E
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Ek sal beslis weer by Stay@Walter gaan bly. My oorbly by Stay@Walter was baie aangenaam. Die plek is ruim en gemaklik, was baie skoon en goed in stand gehou. Alle reëlings omtrent my verblyf daar was deeglik met my gekommunikeer deur die webtuiste en die eienaars van die gastehuis. Die area is stil en naby genoeg aan winkels. Dit was egter baie warm oor Desember en die lugreëling was gestel om 10 uur saans af te skakel, maar op versoek kan dit vir seker verander word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert S
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Des 2025

What an excellent setting, very private. We have stayed there for only one night, and the place was clean and tidy. Close to the major routes and to shopping centres. Very private and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 415
R1 415 R1 274
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 415
R1 415 R1 274
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 415
R1 415 R1 274
per nag, vir 4 mense
Bespreek

1452 Walter Avenue, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1539f484c564764aed891bc907eb764c0c53eee6bfcc41e17779b83ca326b2ad5973cae5123b1a9b88965b205226b9c208e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 415 nouVanaf R1 274 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 1452 Walter Avenue Waverley 0135 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.700823725033 28.267747878539
Soek in 'n groter streek