4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1452 Walter Avenue, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Stay @ Walter is 'n bekoorlike verblyf in die rustige buurt Waverley, Pretoria. Hierdie lieflike woonstel bied gemaklik slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders, wat 'n ontspannende en aangename verblyf vir alle besoekers bied.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware (daar is geen stoof of oond nie). Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, 'n TV met Netflix en 'n gemaklike rusbank vir 2 kinders.
Gratis WiFi en veilige parkering agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Braaigeriewe is op aanvraag beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marilyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1452 Walter Avenue, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng
- Gaste dink Stay @ Walter het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1452 Walter Avenue, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang