Stay at Emily in Paternoster

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Emily is ontwerp om by die pragtige estetika van Paternoster, die bekoorlike Weskusdorpie te pas en 'n bekostigbare wegbreek te bied. Dié plek is 'n toevlugsoord vir baie gaste.

Emily se hoofkothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitarea, 'n kaggel en 'n stoep met 'n klein uitsig van Bekbaai. Emily Upstairs en Emily Downstairs het 'n woonstelstyl met 'n privaat stoep en 'n kaggel en braai-area buite. Emily Downstairs het 'n ekstra ingang na die tuinpatio. Al die eenhede het 'n TV met DStv Compact. Dit sluit nie die hoof rugby- en tenniskanale in nie. Linne en handdoeke word voorsien en die kombuise is toegerus vir selfsorg.

Stay at Emily in Paternoster bied selfsorgverblyf. Indien gaste ekstra skoonmaakdienste benodig, laat weet asb. die eienaars sodat hulle kan help om 'n skoonmaakdiens te kontak.

Ons is slegs minute van die pragtige Bekbaai-strand in Paternoster af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stay At Emily In Paternoster gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za