+47
Gastehuis in Perlemoenbaai

Stay at Perlemoenbaai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ella V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Het slegs vir 'n aand gebly, maar baie tevrede met die diens en die kamer. Ek het laaste minuit verblyf gesoek en kon binne 10 minute al die reëlings tref. Diens is baie spoedig en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie oulike plek. Oulik toegerus. Vriendelike mense. Oulike idees. Pragtige dorp. Baie oulike plek. Oulik toegerus. Vriendelike mense. Oulike idees. Pragtige dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly. Vriendelike mense! Baie oulike idees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Great stay! Friendly and helpful owners. We had such a great stay here. The owners are amazing people—super friendly and always happy to help with anything. The rooms are clean and comfortable, and the small details really make it feel homely. It’s also in a great, safe location which made everything even better. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Stay at Perlemoenbaai
Thanks so much for taking the time to leave us a 5-star rating – it's much appreciated! You are always welcome. It was really nice meeting you.

Michael M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Tuis by vriende. Baie lekker, selle dam se eende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryland W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Value for money. Very cosy, clean and no problems.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Stay at Perlemoenbaai
Thank you.

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike ontvangs. Veilig en netjies, lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gerieflike skoon tuiste weg van jou eie. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Alles is so gerieflik en skoon. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Vreeslik lekker gebly. Eienaars baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Stay at Perlemoenbaai
Baie dankie. Waardeer.

Carmen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great value for money and good location. Very helpful hosts. The room was neat, clean and had everything we needed and more for an overnight stay. The host was friendly and very helpful and gave us some good tips on what to do in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Stay at Perlemoenbaai
Thanks for your nice review. Hope to see you again. Regards, Hanlie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 560
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 560
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 560
per nag (plek vir 2)
Bespreek

28 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3be5602506e32b4adce1e89fce769ab440b98072e2a9622e8a37b286bb7168aaa2c7984013838f4225f94fccd9213125b057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 28 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571687147394 19.351568954223

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang