LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stay Harties | LekkeSlaap
+88

Stay Harties

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 21 Jun 2021 tot 31 Aug 2021.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 59 Beethoven-weg, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R960 R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay Harties bied ontspannende selfsorgverblyf op 'n lieflike, privaat landgoed in Hartbeespoort.

Gaste kan kies tussen eenhede vir 2 tot 6 gaste en die eenhede het elk 1 of 2 slaapkamers met en-suite badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Elk van die eenhede het 'n ruim leefarea met oopplan-kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is.

Die privaat sitareas het elk 'n slim-TV en WiFi. Die eenhede het nie toegang tot enige oop kanale of DStv nie, maar gaste kan hul eie intekenbesonderhede gebruik vir stroomkykdienste soos Netflix, Showmax, DSTV Now en meer.

Elke eenheid het sy eie ingang en meeste eenhede het privaat braaigeriewe. Onderdak parkeerplek is beskikbaar en klein troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Die landgoed bied verskeie piekniek- en braai-areas vir u om te gebruik en geniet.

Hartebeespoort bied aktiwiteite soos riviervlotvaart, bootvaarte, abseil, perdryroetes, warmlugballonritte, 4x4, bergfiets- en vierwielmotorfietsroetes, voetslaan en stap. Gaste kan ook die Borakalalo Reservaat, Hartebeespoortdam se akwarium en die Harties-kabelweg besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Stay Harties
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plot 59 Beethoven-weg, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Stay Harties het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R960
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
was R960
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 59 Beethoven-weg, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd095eaa511122bdaf2739c3689a3e7707a422a7cfb55e241abb75aab717783849827a6db8070bfeece888c87ad2864aba8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960, nou Vanaf R640  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Plot 59 Beethoven Road Melodie 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.728728501589 27.900222837925
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!