Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hocus Pocus Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Huibrecht Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Hocus Pocus Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anika B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika B
Gesin met tieners

Ons, ons tiener en ons woef het heerlik ontspan.

Dis 'n stukkie hemel, 'n paar tree van die mooiste strand af! Rus vir jou siel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda H
Gesin met tieners

'n Heerlike, gesellige rusplekkie.

Gaan bly gerus by Hocus Pocus. Dit is 'n gemaklike cottage, met 'n kunsgevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan K
Saam met vriende

We thoroughly enjoyed our stay. Clean and cosy.

Our hostess was brilliant. She kept us updated with load shedding schedules. We will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene L
Saam met vriende

Rustig, pragtig en avontuurlik.

Pragtige tuintjie met 'n mooi swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abbie M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abbie M
Saam met vriende

Ongelooflik lekker.

Fantastiese akkommodasie. Bied alles wat mens nodig het aan. Netjies, gerieflik, stil woonbuurt, veilig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernie M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek in netjiese kothuis.

Die huis is baie gerieflik en wel geleë. Dit het wel nie 'n see-uitsig nie maar is letterlik 3 minute se stap van 'n privaat strand af. Die gasvrou was verskriklik vriendelik en hulpvaardig en ons het rêrig welkom gevoel. Ek sal dalk net 'n voorstel maak dat daar miskien oorweeg word om 'n paar sakkies tee en koffie uit te sit, want dit is tog lekker om by aankoms iets te drinke te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mone V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mone V
Gesin met klein kinders

Best stay in Paternoster.

We spent the weekend in Paternoster with my husband and son of 6 years. We had the best ever first time experience in Paternoster at Hocus Pocus. Huibrecht was the best hostess, we had everything we needed and so much bonus info on Paternoster. Bonus that we could also bring our two small Yorkies. Just the best pet friendly accommodation within 100 m of the beach. Looking forward to our next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hocus Pocus Cottage se terugvoer

Jissieman Mone!..baie dankie vir al jou sterretjies!...ek dink nie eens ek het op skool so baie gekry nie haha! Dis altyd so lekker om te hoor gaste geniet hulself by Hocus Pocus, dit maak ALLES die moeite werd.
Baie dankie weereens vir jou wonderlike ondersteuning
Groete
Huibrecht

Hocus Pocus Cottage
Quinton K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quinton K
Gesin met klein kinders

It was fantastic.

Very neat and clean and great hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D

Lekker kuier op Paternoster.

Hocus Pocus is 'n karaktervolle huis met 'n heerlike kuierdek. Alles wat mens nodig het vir 'n gerieflike wegbreek. Huibrecht was baie behulpsaam en het ons tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalene Steyn S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalene Steyn S
Saam met vriende

Baie aangename verblyf.

Pragtige akkommodasie, vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cebisa L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cebisa L
Saam met vriende

The cutest and most comfortable house ever! It's ideal for a family and friends travelling together.

Please, make use of the private beach right down the road in a beautiful peaceful neighbourhood. There a limitless restaurant options about 10 minutes away and we enjoyed the best seafood. A lovely town with an electric vibe.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die mooiste en mees gemaklike huis ooit! Dit is ideaal vir 'n gesin en vriende wat saam reis.

Maak asseblief van die privaat strand in die pad af in 'n pragtige, rustige omgewing gebruik. Daar is eindelose restaurante net 10 minute ver en ons het die beste seekos geniet. 'n Pragtige dorpie met 'n elektriese atmosfeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat 20, Hocus Pocus Cottage, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf9f90d79e98893f34cc9d0ca25183792acd599a38b852b61e3b32bb745fccba7b7e3045b28e512699b3f385faf5a87668df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 20 Kriedoring Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.812351093401 17.883254438638
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem