LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+33
Selfsorg in Suiderberg

Stay on Brilliant

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R375
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Die kamer het 'n lessenaar, stoel, 'n slim-TV met stroomdienste en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, Lapa en braai-area. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die eienaar se 3 honde op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R475
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad en wasmasjien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea lansgaan het 'n etenstafel vir 3 gaste en die sitarea het rusbanke. Daar is 'n slim-TV met stroomdienste en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, Lapa en braai-area. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die eienaar se 3 honde op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R475
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en wasmasjien.

Die kombuis is met 'n gastoof en oond, mikrogolf, ketel , broodrooster en yskas-vrieskas toegerus. Die kamer het 'n lessenaar en stoel. Die sitarea het rusbanke. Daar is 'n slim-TV met stroomdienste en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, Lapa en braai-area. Die eenheid word nie deur beurtkrag geraak nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer • 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die eienaar se 3 honde op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R375
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Brilliant Street, Suiderberg, Pretoria, 0082, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf04d35445162254338425b30b399ffc08f5663909de9c27f2ec899cdc6f0edb9fae0ee255700d84f4f62f9613d1313fec37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R375 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Brilliant Street Suiderberg 0082 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6983476 28.1411832
Soek in 'n groter streek