LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stay on Plein | LekkeSlaap
+63

Stay on Plein

20 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Stay on Plein
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
George D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George D
Enkelreisiger

Baie goeie akkommodasie.

Plek baie netjies egter net 'n probleem gehad om TV te kyk as gevolg van netwerk.

Kholofelo S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kholofelo S
Saam met vriende

Good.

Good place to stay at.

Charles C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles C
Besigheidsreis

Baie gerieflik, maar kleinere netheid ontbreek.

Kamer baie mooi, maar skoonmaak kort aandag. Voorlangs skoon. Tuin, lapa en swembad kort aandag. Opgradering van badkamer sal die kamer op die volgende vlak plaas.

Stay on Plein's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Charles, ons is huidiglik besig met die werk aan die swembad en buite area dit behoort teen die einde van die week afgehandel te wees.

Stay on Plein
Pieter C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Saam met vriende

Waarde vir geld, goeie en vriendelike diens.

Sal beslis weer terugkom.

Lucky P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a nice stay. Everything looks exactly like it is on the internet. A quite place and the manager was too friendly, never felt like we were bothering.

Everything looks exactly like it is on the internet. The manager was too friendly. The place felt like home. It quiet and close to shops. I'd definitely go back there.

Mokoena S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mokoena S
Enkelreisiger

Quiet and well located.

Place was good and clean. Additional table to put microwave should be provided instead of putting microwave on a study table or dressing table.

Stay on Plein's terugvoer

Good day Selby, we have taken note and we will be putting in extra tables in all the units. Thank you for your valued feedback. It was a pleasure having you over.

Stay on Plein
Jac F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jac F

Waarde vir geld.

Goeie werk. Hou so aan.

Stay on Plein's terugvoer

Baie dankie Jac.

Stay on Plein
Jaco F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F
Gesin met tieners

Gerieflik geleë, skoon en stil omgewing. Goeie waarde.

Was baie beïndruk met kamers. Goeie waarde, uitstekende diens! Veiligheid pluspunt.

Stay on Plein's terugvoer

Baie dankie Jaco! Ons waardeer jou terugvoer!

Stay on Plein
Henry S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S
Enkelreisiger

Alles wat ek nodig het en sal weer daar oorslaap.

Sien sterre.

Stay on Plein's terugvoer

Dit is elke keer 'n plesier om jou by ons te hê. Baie dankie vir jou terugvoer.

Stay on Plein
Liezel J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezel J
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly, wat nice was ons het eers na 22:00 daar aangekom en het glad nie gesukkel om in te kom nie. Al die aanwysings was baie duidelik.

Dankie vir jou uitstekende diens Maryke

Dawie M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie M
Besigheidsreis

Aangenaam en privaat.

Baie lekker rustige en veilig akkommodasie met nodig geriewe. Hulle kan dalk oorweeg om etes te verskaf as opsie vir besigheidsreisigers.

Jenny V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V
Saam met vriende

Value for money with friendly helpful staff who walked the extra mile to make our stay very comfortable.

The accommodation was very good with a lovely lapa where we were able to braai. The rooms were spotlessly clean and serviced daily by friendly staff. Maryke walked the extra mile to make our stay even more comfortable than we anticipated. Thank you very much, Maryke.

Stay on Plein's terugvoer

Thank you so much Jenny! I appreciate your valued feedback.

Stay on Plein
Niel D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D
Gesin met tieners

Baie netjies, goeie sekuriteit en administrasie.

Die kamers is baie netjies, skoon en gerieflik. Alles was na ons verwagtinge, warmwater kapasiteit kan meer wees, daar was nie WiFi-ontvangs in ons kamer nie en ons krag het 'n keer of wat getrip. Sou ook graag op korter kennisgewing ontbyt wou kon bestel.

Claire B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire B
Saam met vriende

Perfect for a place to sleep while busy in the day, plenty of space in the rooms.

We stayed here while my daughter was swimming at a local gala and the location was ideal, very central. Good facilities and assistance was available when needed.

Victor L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor L
Saam met vriende

Amazing place with everything you need.

I will recommend this place to anyone. Friendly service and very helpful.

Bianca B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Enkelreisiger

Gemaklik, gerieflik en die begin van 'n baie lekker plekkie!

My tydjie by Stay on Plein was baie lekker! Die eenheid wat ek gekies het het ek juis gekies vir die feit dat daar op die webwerf se dit hy het lugversorging, ongelukkig het die eenheid nie lugversorging gehad nie, maar die bestuurder Maryke het my baie vriendelik 'n ander eenheid aangebied met lugversorging. Ek was wel heel tevrede met die eenheid en het my aande daar gebly! Die kamers is goed toegerus en die bed baie gemaklik! Met al die veiligheidsmates wat daar toegepas is slaap mens baie rustig in die aande en weereens Maryke help graag en baie vinnig as daar enige kwale is! Die eenhede is na aan mekaar maar mens weet nie eens daar is ander mense nie! Dis baie privaat en ek het my tydjie daar baie geniet! Hulle is wel nog besig met 'n bietjie opknapping, maar dit maak my net meer opgewonde oor wat als gaan gebeur voor ek weer daar gaan bly! Wat ek beslis sal!

Anriet P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anriet P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik.

Die akkommodasie is puik. Kan vir seker aanbeveel.

Kobie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kobie B
Gesin met klein kinders

Was nie baie gemaklik nie.

Hulle kan gerus kyk om aircons in al die kamers te sit en ook die plek se naam buite. Het lank gesoek na die plek, want daar is geen naambord op nie.

Stay on Plein's terugvoer

Beste Kobie,

Ons vra onverskoning dat jy nie jou verblyf geniet het nie. Ons wag nog vir ons naamborde, dis in die proses om gemaak te word.

Ons is ook bewus daarvan dat dit onsettend bedompig en warm was, daarom het ek vir julle die eerste beskikbare kamer met lugverkoeling gegee teen geen addisionele kostes. Ek hoop julle het darm die nuwe kamer meer geniet as die kamer wat julle oorspronklik bespreek het.

Groete,
Maryke

Stay on Plein
Fanie E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie E
Besigheidsreis

Verbaas. Ver bo die gehalte van ander verblyf in hierdie prysklas.

Vriendelike diens, skoon kamer, badkamer en beddegoed, lugversorging werk 100%, TV verskeidenheid aanbiedings, eersteklas. Het WiFi, dit werk en dit was vinnig. Het 4 nagte deurgebring in Limpopo-gastehuise - hierdie gastehuis was die enigste wat aangebied het alles soos geadverteer. Wens ek kon langer as een aand bly. Sal beslis aanbeveel.

Michelle F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige area, ontbyt was wonderlik, uitstekende sekuriteitstelsel - ons sal binnekort weer daar wees.

Die gastehuis was sentraal tot alles wat ons in Polokwane moes besoek. Rustige faktor was 'n bonus. Ons het elke minuut geniet. Ons sal beslis weer daar bly vir al ons besoeke.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful settings, breakfast was awesome, excellent security structure - we will be staying there again soon.

The guest house was central to everyone we needed to visit in Polokwane. Tranquil factor was a bonus. We loved every minute. We will definitely stay there for all our visits.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

was R590
Vanaf R502
per nag (vir 2 persone)
was R590
Vanaf R502
per nag (vir 2 persone)
was R590
Vanaf R502
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pleinstraat 82, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB0cH86DvwYGsFtI5fNrEboY1c9rG8kyBXbxrLDYzBKG0BEt1HC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R590, nou Vanaf R502  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 82 Plein Street Polokwane 0699 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -23.90291 29.46412
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!