Stay on Saasveld

Selfsorg
Studio on Morgenster
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié oopplan-kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n gemaklike rusbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n lugbraaier toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die eenheid het 'n privaat ingang te Morgensterstraat 5.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Draagbaar, Gas
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Plafon
Verwarmer
Draagbaar, Gas
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Respekteer asb. die verblyf.
Inklok is van 15:00 tot 19:00.
Uitklok is om 11:00.
Stilte-ure is van 22:00 tot 08:00.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Geen kommersiële fotografie word toegelaat nie.
Rook van enige aard is binnenshuis verbode.
Moet asb. nie die hond voer nie.

Maak asb. seker dat die voorhek altyd toe is en die woonstel gesluit is as jy uitgaan. Maak ook seker dat die sonblindings toe is wanneer jy uitgaan en wanneer die son in die kamers skyn wanneer jy uit is.

Besoekers word tot 21:30 op die perseel toegelaat.

'n Beperkte hoeveelheid basiese items soos toiletpapier, swartsakke, tee en koffie word slegs vir 3 tot 4 dae voorsien en gaste is verantwoordelik om hul eie voorraad aan te vul. Bayside en Table View Mall en ander winkelsentrums is stapafstand vanaf die perseel.

Vertrek:
Plaas gebruikte handdoeke in die linnemandjie.
Plaas vullissakke buite die slaapkamerdeur.
Skakel alle ligte en toestelle af.
Gee die sleutels terug.

Neem asb. kennis dat gaste gevra kan word om die perseel onmiddelik te ontruim indien die volgende reëls oortree word:
Daar binnenshuis gerook word.
Rook van nie-kommersiële produkte (Dagga, Cannabis, ens.) enige plek op die perseel.
Die hond gevoer word.
Partytjies op die perseel gehou word.
Meer as 2 gaste per slaapkamer aangetref word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Saasveld Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié troeteldiervriendelike selfsorgkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers het koningingrootte-beddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak asook 'n wasmasjien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, skottelgoedwasser en lugbraaier toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek. Die kothuis het sy eie tuin veilige parkeerplek agter 'n skuifhek en stoorplek vir sweefski- en branderplankrytoerusting.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Draagbaar, Gas
Volledige kombuis
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Stroomdienste
OpenView
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur, Gas, Houtskool
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur, Gas, Houtskool
Tuin
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Houtvuur, Gas, Houtskool
Etenstafel
Sitplek vir 4
Skottelgoedwasser
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Gas
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Draagbaar, Gas
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
OpenView
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Respekteer asb. die verblyf.
Inklok is van 15:00 tot 19:00.
Uitklok is om 11:00.
Stilte-ure is van 22:00 tot 08:00.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Geen kommersiële fotografie word toegelaat nie.
Rook van enige aard is binnenshuis verbode.
Moet asb. nie die hond voer nie.

Maak asb. seker dat die voorhek altyd toe is en die woonstel gesluit is as jy uitgaan. Maak ook seker dat die sonblindings toe is wanneer jy uitgaan en wanneer die son in die kamers skyn wanneer jy uit is.

Besoekers word tot 21:30 op die perseel toegelaat.

'n Beperkte hoeveelheid basiese items soos toiletpapier, swartsakke, tee en koffie word slegs vir 3 tot 4 dae voorsien en gaste is verantwoordelik om hul eie voorraad aan te vul. Bayside en Table View Mall en ander winkelsentrums is stapafstand vanaf die perseel.

Vertrek:
Plaas gebruikte handdoeke in die linnemandjie.
Plaas vullissakke buite die slaapkamerdeur.
Skakel alle ligte en toestelle af.
Gee die sleutels terug.

Neem asb. kennis dat gaste gevra kan word om die perseel onmiddelik te ontruim indien die volgende reëls oortree word:
Daar binnenshuis gerook word.
Rook van nie-kommersiële produkte (Dagga, Cannabis, ens.) enige plek op die perseel.
Die hond gevoer word.
Partytjies op die perseel gehou word.
Meer as 2 gaste per slaapkamer aangetref word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Saasveld Street, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47d22e776e851bf7a541a961f91b6f75f8a8efbebf9d1137e2fd075bdeb0bde6815a5a64a277385974b93abb5865b41cf5e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 2 Saasveld Street Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.822064554696 18.496804175463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang