Stayfit 3
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - 89 Magazyn Street, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Stayfit 3 bied gemaklike en ruim akkommodasie in die hartjie van Polokwane, ideaal vir sakereisigers, hospitaalbesoekers, toeriste of fiksheidsentoesiaste.
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Hierdie lugverkoelde eenheid beskik ook oor 'n kombuisie met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye geniet by die eetkamertafel met 4 sitplekke of ontspan in gemaklike sitplekke, terwyl hulle die pragtige uitsig oor die tuin vanuit die gemak van hul kamer inneem. Vir vermaak is 'n muurgemonteerde TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat wil verken, is hierdie eenheid sentraal geleë, slegs 1.2 km vanaf The Greenery-winkelsentrum, 1.8 km vanaf Plato Coffee Polokwane, 12 km vanaf Polokwane Natuurreservaat, 14 km vanaf Mall of the North en 6 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe.
Ontvang 'n gratis fiksheidsessie by Hybrid Axis Training Centre vir elke aand wat by StayFit bespreek word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Daniël Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 6
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 89 Magazyn Street, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
89 Magazyn Street, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang