LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stay@Gracios | LekkeSlaap
+25

Stay@Gracios

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Stay@Gracios
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Isstel B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isstel B
Gesin met tieners

Die wooneenheid was netjies en goed ingerig. Privaatheid op die stoepie was baie lekker om soggens koffie of laataand geselsies te geniet. Kon ook die leeus in die nabygeleë reservaat hoor.

Al negatief is dat daar 'n plaag miere was in die slaapkamer en het heelnag gevoel hoe die miere oor ons klim. Ons het die volgende dag Doom gaan koop en baie rustiger geslaap die tweede aand. Sou ook voorstel dat daar ten minste basiese goedjies soos sout, peper, koffie, suiker, tee en melk beskikbaar gemaak was vir gaste. Verder het ons werklik geen klagtes nie, die eenheid is baie privaat en goed geleë om in stilte die naglewe op die klein stoepie te geniet.

Perie K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Perie K
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

Kan baie warm word in somer. 'n Air-con sal verblyf gemakliker maak.

Wilhelm V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm V
Gesin met klein kinders

Uitstekende diens, heerlike verblyf.

Goeie ligging ook, free WiFi maak dit uitstekende opsie!

Julian C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Julian C
Gesin met klein kinders

Ruim gesinsakkommodasie.

Ruim tweeslaapkamerverblyf op 'n plot met woonhuis en 'n ander eenheid. En suite-badkamer se glydeur het ongelukkig vasgehaak, en kon nie oop- of toegemaak word nie.

Petro S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Gesin met tieners

Netjies en bekostigbaar.

Baie skoon en netjies. Baie groot gerieflike huis. Vriendelik ontvang. Veilig en bekostigbaar.

Ruth L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth L
Gesin met tieners

It's an excellent place to stay.

It felt like home away from home, safe and very clean. I will recommend it to anyone. It is definitely value for your money. Thank you.

Helene B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B
Gesin met klein kinders

Lieflike plekkie.

Lieflike plekkie. Kan regtig aanbeveel.

Darren H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren H
Gesin met klein kinders

Its home away from home without the bugs!

This place is nestled quite close to all the amenities, made traveling between shops and activities a pleasure. The granny of the property greeted us, " a lovely soul". The place was clean and spacious. Has DStv couches to lounge on, a double bunk bed and two double beds. There's a laundry facility and a washing line. Some things to improve are the iron which tripped the power and the shower which kept clogging up. With the place being quite close to the croc park, there are a lot of mosquitoes, raid coils are provided by the guesthouse, but we had to kill quite a few on the first day and later buy raid liquid which helped to keep them at bay, great to say there were no victims! The stay was comfortable and we enjoyed our time in Oudtshoorn.

Annetjie C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie C
Gesin met klein kinders

We enjoyed the stay. Children loved the open and safe area.

Will definitely use this accommodation again.

Jaco S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Gesin met klein kinders

Baie gemaklike verblyf oor 'n langnaweek.

Ons het baie lekker gebly saam met kinders in die huis. Kan aanbeveel, baie dankie.

Joslyn S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joslyn S
Gesin met klein kinders

Ons was hoogs beïndruk en sal dit enige tyd aan enige iemand aanbeveel.

Het 'n wonderlike tyd by Stay@gracios gehad en sal dit enige tyd aanbeveel. Die verblyf is reg langsaan die krokodilplaas. Hoogs beïndruk en sal dit weer in die toekoms gebruik.

Elmarie C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie C
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon en ruim.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid is lekker ruim - selfs 'n waskamer met wasmasjien. Beddens en linne is baie gerieflik en luuks. Stort en badkamer eksie-perfeksie. Dis beslis ons toekomstige huis in Oudtshoorn!

Alison S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison S

Quiet and restful.

Definitely going to return.

Pieter P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P
Gesin met klein kinders

Baie rustige stil area en vriendelike eienaars.

Baie dankie vir 'n heerlike naweek kuier. Skoon, netjiese geriewe.

Luandrie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luandrie S
Gesin met klein kinders

Stay@gracios was tops!

Die vakansie was aangenaam. Het elke oomblik daarvan geniet. Vriendelike ontvangs, sal beslis almal aanraai om daar te kuier!

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 51, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5MTlhMDk4LWMxYjEtNGMwYy05ZjUzLTg5YzJlZGZmNjg4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 51 Botha Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -33.56935 22.20862
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!