Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steepside Guest Farm

Oudestalkothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers, elkeen met sy eie en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het ook 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die plaaskombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Daar is braaigeriewe op die onderdakpatio.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. daarop dat die pad na Rhodes en die plaas 'n grondpad is en dus nie noodwendig geskik is vir motors met 'n lae grondvryhoogte nie. Doen asb. eers navraag oor die toestand van die pad voordat jy bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rock Retreat-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 9 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Rock Treat-kothuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het baddens, wasbakke en toilette. Die kombuis is toegerus met 'n vuuraangedrewe stoof en 'n gasstoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n groot kaggel. Daar is ook 'n binnebraai en 'n groot stoep met 'n uitsig op die plaas. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. daarop dat die pad na Rhodes en die plaas 'n grondpad is en dus nie noodwendig geskik is vir motors met 'n lae grondvryhoogte nie. Doen asb. eers navraag oor die toestand van die pad voordat jy bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steepside Plaas, Rhodes, Barkly Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NDIyOTk0LWJhNDAtNDAzZC1iNzE5LWUwOGIzNWNhODgzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Steepside Farm Rhodes 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.84159 27.81449
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem