Steinheim Camping
Beskrywing
Daar is 3 privaat kampeerplekke wat elkeen 'n privaat buite-gesinsbadkamer met 'n spoeltoilet, stort en wasbak het. Elke kampeerplek het 'n privaat plonspoel, 'n boma met 'n vuurput en 'n braaidrom met 'n braairooster. Daar is ook 'n kombuislapa met 'n wasbak, 'n lang toonbank en 'n pergola vir ekstra koelte. Die rivierbedding het baie bome en koelte en daar is 'n besem, hark, graaf, driepoot, sonkragligte en kragproppe om jou yskas-vrieskas, selfoon en luidsprekers te laai.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat swembad
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C26, Steinheim-wildsplaas, Windhoek Rural, 0000, Khomas
- Alle ouderdomme is welkom