LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stel26 Guest Room | LekkeSlaap
+10

Stel26 Guest Room

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir Stel26 Guest Room
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Celliers D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Celliers D
Gesin met klein kinders

Vriendelik, skoon en mooi verblyf!

Lekker gerus op pad terug van die Kaap af. Stil en dankie tog vir ordenklike koffie! Sal enige tyd weer daar bly en dit aanbeveel.

Dibakiso M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dibakiso M
Gesin met klein kinders

The place met my needs, both the host and the helper were welcoming. I'm definitely coming back.

I loved the fact that the pets were also welcome. As a result my son was outside most of the time to play with them.

Venessa S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa S
Besigheidsreis

Baie gerieflike verblyf - die eenheid het alles wat nodig is.

Ek was vir besigheid in Bloemfontein saam met my 2 volwasse kinders en het oornag by Stel26 Guest Room. Die kamer is baie goed ingerig met 'n klein kombuis en badkamer, en die dekor is modern. Die filterkoffie en beskuit was 'n groot bonus! Dankie daarvoor! Verder was die beddegoed kraakvars en snoesig en so ook die handdoeke. Ek sal die kamer aanbeveel vir enkelreisigers en ook vir paartjies wat vir 'n nag of twee wil oorbly in Bloemfontein.

Simoné S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis skoon, netjies en veilig.

Ons sal vir seker weer daar boek. Eienaar is baie vriendelik. Die plek se ligging is perfek en ingerig met alles wat nodig is.

Bedelia P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bedelia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis skoon en netjies, sal weer daar bly. Dit is klein maar perfek vir 'n aand of 2.

Netjies, vars sal weer van die oulike plekkie gebruik maak.

Christelle F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief waarde vir geld.

Die die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Alles was netjies en skoon. Alles wat mens nodig kon kry was tot jou beskikking. Ons sal beslis weer daar gaan oornag en beveel dit aan vir enige persoon.

Karen M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Pragtige, netjiese, skoon en ruim plek. Ons het ongelooflik lekker gebly. Dankie aan Liezl en haar man vir hul gasvryheid en vriendelikheid.

Stel26 Guest Room's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Was lekker om julle as gaste te hê.

Stel26 Guest Room
Alé S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alé S
Gesin met klein kinders

Perfek vir oorslaap.

Netjies, skoon en met alles wat 'n mens kan nodig hê vir 'n nag of twee se oorslaap. Die was snikheet warm en die lugreëling het ons lewens gered. Dankie vir julle moeite!

Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 26, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2YmI2MTI5LTIyMGYtNGQ2OS1iZGM1LTc5Yjg3OWExNWZiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 4 persone) 8 5 1 5 26 Van der Stel Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.094382544984 26.205564290285
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!