LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stella Maris | LekkeSlaap
+38

Stella Maris

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cutty Sark-laan 69, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stella Maris is ’n selfsorgwoonstel in Plettenbergbaai wat oor Bahia Formosa uitkyk. Die woonstel het ’n privaat ingang, is volledig toegerus vir selfsorg en is op die grondverdieping van ’n luukse, veelvlakkige huis.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het elk ’n koninggrootte-bed, en die derde kamer het ’n stapelbed. Elke kamer het ’n en suite-badkamer.

Die kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het ’n gemaklike rusbankstel. Geriewe sluit ’n alarm, sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.

Gratis parkeerplek en ’n swembad is beskikbaar op die perseel. Die swembad en 200 m²-dek bied die geleentheid vir walviskyk, kuier of net ontspanning.

Slaapplek

’n Bespreking by Stella Maris sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Cutty Sark-laan 69, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cutty Sark-laan 69, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdx7Eex0gdSByD8MzzFODA33GKXRayhvQknULxJoCfV948wKGzo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 69 Cutty Sark Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.05304 23.3619
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!