LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stella Maris 138 | LekkeSlaap
+21

Stella Maris 138

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 73, 138 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R870 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stella Maris 138 is in Amanzimtoti en bied gehalte-vakansieverblyf met ‘n see-uitsig vanaf die woonstel of balkon. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters.

Dié woonstel is op die dertiende verdieping en beskik oor 2 kamers met slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak, en die tweede kamer het ‘n bad, toilet en wasbak. Beddegoed word voorsien.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Verder is daar ‘n toonbank met stoele en die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV met DStv en ‘n DVD-speler. Die leefarea lei na ‘n balkon met ‘n ononderbroke see-uitsig.

Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en ‘n swembad. Daar is ook ‘n gimnasium en ‘n waskamer op die perseel. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.

Dis net ‘n paar treë vanaf die hoofstrand, Splash Water World, Funland, restaurante, ‘n winkelsentrum, malls en ander geriewe en trekpleisters.

Slaapplek

’n Bespreking by Stella Maris 138 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Stella Maris 138
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 73, 138 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stella Maris 138 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R870
per nag (plek vir 4)
Vanaf R870
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 73, 138 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX7sn9coYmdg7E1yxwOVNArf4IzGZpGiqMmfdBBiZGeVbPGyb21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R870  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 73 Beach Road 138 Stella Maris 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.051725689027 30.888199489584
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!