LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stellata | LekkeSlaap
+15

Stellata

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsaystraat 24A, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R625 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stellata is in Hunter Home, ’n stil, boomryke voorstad in Knysna geleë, sowat 7 minute se ry van die bekende Knysna Koppe en Knysna Waterfront af. Stellata bied gerieflike B&B-verblyf in ’n privaat kamer in ’n huis.

Die privaat kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n ekstra lang, koningingrootte-bed en volledige en suite-badkamer met ’n privaat ingang en toegang tot ’n aparte afdeling van die dek. Die dek het ’n tafel en stoele. Die kamer het ’n ook ’n klein, basiese kombuisie met ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en breekware. Die badkamer het ’n stort-oor-bad met ’n stortskerm. Compast DStv is beskikbaar en daar is ook gratis onbeperkte WiFi. Die dek het braaigeriewe en gaste het toegang tot hul eie toerusting om vuur me te maak. ’n Haardroër en toiletware word voorsien.

Gaste het toegang tot gratis parkeerplek op die perseel en wasgoed kan teen ’n klein fooi gewas word. Dit sluit was en ophang in. Daar is ’n strykyster in die kamer. Jou gashere bly op die perseel en hulle het 3 honde wat deel is van die familie. Doendinge in die omgewing sluit gholf, watersport, wandelings op die strand en in die woud, avontuursport ens. in. Gaste kan ook natuurreservate en marke besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Stellata
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Lindsaystraat 24A, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellata het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsaystraat 24A, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxtz0bgaJLxZtYP9cLBSwA3G2MN6DuSL6c0Ciymxy5bYTfcKJAm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R625  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 24A Lindsay Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -34.056118911273 23.082745137434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!