Stellenberg Guest Unit
Opsomming van Resensie
James H - Mei 2022
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Gustaff P - Feb 2022
Gemiddeld
Die plek is regtig aanbeveelbaar. Dit het gevoel of ek baie meer kry as waarvoor ek betaal.
Hanri C - Feb 2022
Gemiddeld
Perfeksie.
Almari C - Feb 2022
Gemiddeld
Pragtige plek! Baie skoon en netjies.
Johannes V - Feb 2022
Gemiddeld
Netjiese plek.
Miguel F - Feb 2022
Gemiddeld
Attention to detail was a breath of fresh air.
Milinda W - Feb 2022
Gemiddeld
Skoon, netjies.
Gerbrecht M - Jan 2022
Gemiddeld
Ons kom terug!
Tamlyn D - Jan 2022
Gemiddeld
Unforgettable.
Lees meerHilda C - Des 2021
Gemiddeld
Beste plek om te bly in Stellenberg.
Anca E - Nov 2021
Gemiddeld
Heerlike plekkie en diebare gasvrou en -heer.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie dankie Anca. Dit was lekker om jul pragtige familie te ontmoet en te akkommodeer. Ek is bly julle kon jul Kersinkopies afhandel. Ons hoop om julle weer te sien. Baie sterkte met die werk op die plaas. Vriendelike groete.
Diane P - Okt 2021
Gemiddeld
A lovely cosy unit in a homely environment.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Thanks so much Diane - I appreciate the lovely review. So glad you had a good stay.
It was great meeting you and we look forward to see you and/or hubby again in the Cape!
All the best with business and Jhb.. Take care.
Edwin M - Okt 2021
Gemiddeld
'n Hartlike en vriendelike atmosfeer met 'n wonderlike gasheer. Dit was daardie klein goedjies, klein peuselhappies, Lindt op die kussings, wat dit spesiaal gemaak het.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A warm and friendly atmosphere with a wonderful host. It was those small things, little snacks, Lindt on the pillows that made it special.
Although there was no private entrance and one's car had to stand in the driveway, off street, our host's huge heart and hospitality made up for everything. There was even a gift pack of "bunny treats" to spoil our pet rabbit that travels with us.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie dankie Edwin, Maryna en Raymond en natuurlik Luke die hasie!
Dit was lekker om julle te ontmoet en te akkommodeer. Ek hoop dat ons met al die ekstras dit tog voldoende waarde vir geld kon maak. Die parkering is regtig so veilig as wat dit kan wees en die ingang kan gebruik word soos nodig, met kom en gaan soos gaste wil. Ek glo tog dat dit so veilig en gerieflik as moontlik is. Dankie en groete!
Beverley A - Sep 2021
Gemiddeld
Accommodating owner.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Thanks so much Beverley and family. It was lovely hosting you and your really awesomely well-behaved doggo! All the best.
Abigail M - Sep 2021
Gemiddeld
It was amazing.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Thanks so much Abigail - I appreciate it and am glad that you enjoyed your stay! Hope to see you again soon! Take care.
Colleen C - Aug 2021
Gemiddeld
Neat accommodation, personal touches. An extra bonus - friendly hostess.
Lees meerStellenberg Guest Unit se terugvoer
An absolute pleasure to host you even though it was such a quick visit. Hopefully we can spoil you some more another time!
Thank you for the kind words and wonderful review, Colleen.
The parking is really as secure as possible and we have not ever had any problems. Thanks for the feedback.
Wayne B - Aug 2021
Gemiddeld
Excellent!
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Thanks so much, Wayne and it was lovely to meet and accommodate you. Hope to have you back in the Cape soon, the best place to be! You’re always welcome.
All the best.
Petrus S - Mei 2021
Gemiddeld
5-ster
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie dankie! Julle was 5-ster gaste en enige tyd weer welkom.
Theo S - Apr 2021
Gemiddeld
Baie gasvry en heerlike braaigeriewe.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Groot plesier en bly julle het die bederfies geniet!
Laat weet gerus wat ons kan doen om die waarde vir geld en veiligheid verder te verbeter en 5-ster te maak!
Baie dankie.
Rozelle S - Apr 2021
Gemiddeld
Baie gemaklik en voorwaar topdiens.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie dankie Rozelle en mede-gaste! Ek is baie bly julle het lekker gebly. Julle is meer as welkom. Groete!
Addy V - Mrt 2021
Gemiddeld
Ons het vir twee weke heerlik by die Stellenberg Guest Unit gebly.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie dankie Addy. Julle was ster gaste en is altyd welkom, maar ek hoop julle bly heerlik in jul nuwe tuiste.
Dankie vir jul mooi gesindheid en lekker gesels. Dit was ‘n plesier om julle te huisves. Baie groete
Johalet V - Mrt 2021
Gemiddeld
Lieflik!
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie dankie Johalet, ek waardeer! Dit was lekker om jou en Anlia te kon huisves. Hoop dit gaan baie goed met haar tennisloopbaan vorentoe en dat ons jul weer kan help in die toekoms.
Vriendelike groete.
Esme V - Mrt 2021
Gemiddeld
Gemaklik, skoon, baie ekstras.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie dankie Esmé, bly julle was gemaklik en het die ekstras geniet.
Ons aktiewe Gemeenskapspatrollie en ADT patrollie maak dit so veilig as wat ons kan in die omgewing en ons het ook gewapende reaksie van die sekuriteitsmaatskappy. Was nog altyd gelukkig om nog nie probleme te gehad het nie.
Dankie en groete.
Debbie M - Mrt 2021
Gemiddeld
Was baie rustig en vreedsaam, het die stilte baie geniet.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie dankie Debbie. Ek waardeer die terugvoer en gradering.
Alta V - Des 2020
Gemiddeld
Skoon, gerieflike oornagverblyf.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie dankie Alta, waardeer!
Wilma V - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlik ontspanne, rustig.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie dankie Wilma, dit was lekker om jou te akkommodeer en leer ken.
Baie groete!
Shaun S - Jan 2020
Gemiddeld
Very welcoming and neat, secure and a lovely place to stay.
Amelia K - Aug 2019
Gemiddeld
Die beste diens nog.
Sue-anne L - Jul 2019
Gemiddeld
'n Moet.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A must.
I don’t know where to fault the guest room. The hosts were so friendly and welcoming. Their pets are so cute. We asked for a small breakfast and probably got food for a week which was superb. The room is big and comfortable. The many little surprises were amazing. I can’t thank the family enough for their hospitality. Will definitely look them up when we go to Cape Town again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lammie F - Jul 2019
Gemiddeld
Huis van die huis af.
Cheryl L - Jan 2019
Gemiddeld
Huis weg van die huis af.
Deroshnee M - Nov 2018
Gemiddeld
'n Perfekte tuiste weg van die huis.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A perfect home away from home.
An awesome place with an awesome family running it. We loved it and my son wants to stay nowhere else when he visits Cape Town again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Claudia L - Okt 2018
Gemiddeld
Rustig, gemaklik en stil.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It is a peaceful place and very easy and quiet.
Location is close to a few shopping malls and restaurants.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Elanie J - Okt 2018
Gemiddeld
Baie rustige en aangename plek waar mens baie tuis voel.
Karin V - Jul 2018
Gemiddeld
'n Absolute treat.
Lees meerHelenette U - Mei 2018
Gemiddeld
Heerlik, stylvol, rustig en baie sentraal.
Petrus Johannes F - Mei 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
Marjoleine C - Apr 2018
Gemiddeld
A fantastic experience!
Lizette L - Mrt 2018
Gemiddeld
Vriendelike en gasvrye mense.
Charles P - Jan 2018
Gemiddeld
Perfekte slaapplek met goed aparte sitkamer en goed ingerigte ontspanningsarea.
Matt P - Jan 2018
Gemiddeld
Pa, tienerseun en vriend vir 2 aande.
Jeanette L - Jan 2018
Gemiddeld
Baie vriendelik en netjiese plek. Baie goeie diens. Sal beslis weer daar bly.
Helene G - Des 2017
Gemiddeld
Ons het tuis gevoel.
Lees meerLance O - Des 2017
Gemiddeld
Asemrowend.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie dankie Lance en gesin, julle is pragtige mense en ek sal julle enige tyd terug verwelkom en bederf. Dankie vir julle mooi gesindheid julle was uitstekende gaste gewees. Sien weer.
Juan-mare D - Des 2017
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Juan-Marè en Nel, met julle pragtige meisies, dit was so lekker om julle te ontmoet!
Baie bly julle het lekker gebly, dit was net ‘n plesier om julle te hê. Jammer dat dit so kort was, hoop om julle gou weer te sien.
Baie groete!
Don & Dalene T - Des 2017
Gemiddeld
Ongelooflik netjies.
Lees meerStellenberg Guest Unit se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Dalene, ons waardeer dit en is so bly dat julle lekker gebly het. Jammer vir enige ongerief rakende die feit dat die eenheid nie 'n kombuis het nie, ons adverteer dit net as ‘n gastekamer. Ons eie kombuis enige tyd beskikbaar indien nodig. Ons het intussen die televisie gekoppel en daar is nou beperk te DStv en musiek beskikbaar
Dankie en groete
Clifford S - Nov 2017
Gemiddeld
Kon nie vir beter vra nie!
Lees meerStellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie baie Dankie vir die mooi resensie, Clifford! Ek waardeer dit en dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Hopelik kan julle volgende keer vir langer kuier en is dit nie onder hartseer omstandighede nie, maar eerder vir vakansie of goeie tyding...
Ons verwelkom julle enige tyd terug!
Baie groete en sterkte met die werk.
Carol B - Nov 2017
Gemiddeld
Ongelooflik baie moeite vir ons gedoen.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie dankie Carol, ek is bly ons kon julle so bietjie bederf.
Julle is enige tyd en altyd welkom. Julle was wonderlike gaste om te hê. Weskus warmte-mense.
Alwyn K - Okt 2017
Gemiddeld
Oulike plekkie met gasvrye mense!
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie Dankie en is bly julle het lekker gebly, asook die bederfies geniet.
Laat weet gerus wat ons kan doen om die diens en netheid vir julle optimaal te maak.
Sal julle graag weer verwelkom en net verbeter op die vorige ervaring.
Groete.
Genevieve J - Sep 2017
Gemiddeld
Quiet peaceful undisturbed and private. Lovely well-behaved dogs. Delicious rusks.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Thanks very much, Genevieve. Glad you had a good stay! It was lovely meeting you. Keep well.
Juan J - Sep 2017
Gemiddeld
Awesome tyd by 'n stunning Guest Room.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Dit was great om julle te ontmoet, Juan en Chanel! Julle is stunning mense en ons hoop regtig om julle weer te sien. Baie Dankie ook aan julle, dit was net 'n plesier om julle te hê, ons is so bly julle het lekker gebly. Alle sterkte met julle huis - hoop alles is weer 100% in geen tyd! Lekker bly in julle eie plek.
Baie groete.
Lizel S - Sep 2017
Gemiddeld
Rustige woongebied wat jou tuis laat voel.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie dankie Lizél! Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Chelaine A - Aug 2017
Gemiddeld
What a find! Highly recommended. Don't even look anywhere else.
Lees meerStellenberg Guest Unit se terugvoer
Oh wow, thank you so much Chelaine and family for the lovely review. It was a privilege to accommodate you and your human-, as well as pet family.
You were such great guests and all just a pleasure. We really appreciate the words.
We look forward to seeing any of you again.
Petro B - Jul 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie Dankie Petro, Manie, Deon en Pixie!
Clarien R - Jul 2017
Gemiddeld
Verblyf was uitstekend.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie Dankie Clarien! Ons is so bly jul het lekker gebly en dat ons jul kon akkommodeer.
Jacques E - Jul 2017
Gemiddeld
Uitstekende diens vir 'n uitstekende prys.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie Dankie Else-gesin - dit was lekker om jul te ontmoet en te kon akkommodeer! Hoop ons sien jul gou weer. Die Kaap wag vir julle!
Christie H - Jul 2017
Gemiddeld
Heerlike twee aande daar gebly en die gasvrou is baie verwelkomend.
Stellenberg Guest Unit se terugvoer
Baie Dankie Christie! Ons verwelkom jou enige tyd weer terug. Lekker bly in Pretoria.
- Kapasiteit: 3 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Mutual-straat 29, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom