LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stellenberg Lodge | LekkeSlaap
+63

Stellenberg Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronendal-singel 16, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R745 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stellenberg Lodge is in 'n stil singel in die Noordelike Voorstede van Kaapstad geleë. Dis stapafstand vanaf Hoërskool Stellenberg en 'n winkelsentrum met tientalle restaurante. Dié lodge is maar net 3 minute se ry vanaf die N1 wat na Kaapstad en gewilde wynroetes lei. Dis die perfekte basis vir gaste wat deur die Wes-Kaap toer.

Stellenberg Lodge bied verblyf in 4 selfsorg-woonstelle. Die Bamboo- en Tuinwoonstel het elkeen 'n oopplan-uitleg. Die Fontein-woonstel het 1 slaapkamer en die Balkon-woonstel het 2 slaapkamers. Elke eenheid het 'n kombuisie, 'n privaat badkamer en 'n TV met sekere kanale. Die woonstelle is elkeen met moderne meubels en gehalte-linne ingerig.

Gaste het toegang tot 'n aparte ingang deur 'n sekuriteitshek en parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese hek.

Stellenberg Lodge is naby Hoërskool Stellneberg, Stellenbosch Universiteit se Bellville kampus, Merdiclinic hospitale en privaat klinieke sodat jy 'n sakereis en vakansie sommer maklik kan kombineer. Dis 25 km vanaf Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 57 resensies vir Stellenberg Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kronendal-singel 16, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellenberg Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R745
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R745
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronendal-singel 16, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYjM0YTczLTE5ZGItNGQzNy1hYTg0LTM1YTM2YmEwYjc1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R745  per nag (vir 2 persone) 57 5 1 5 16 Kronendal Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.862039247903 18.665905594826
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!