Stemar Self Catering Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die gastehuis is in die historiese en kultuurryke dorpie Graaff-Reinet geleë en bied selfsorgverblyf met egte Karoo-gasvryheid aan elke gas.

Daar is 3 ruim suites. Elke suite het DStv met 39 kanale, 'n badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n dubbelbed en enkelbeddens. Ander geriewe in die kamers sluit in: lugversorging, handdoeke, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, broodrooster, ketel, koffie, tee en beskuit.

Klein troeteldiere is welkom. Daar is braaigeriewe, 'n lieflike tuin en 'n waghond. Veilige parkeerplek onder skadunette is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Besoek die Nasionale Park en geniet die indrukwekkende wild wat te sien is in die Kamdeboo Nasionale Park in Graaff-Reinet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stemar Self Catering Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za