Tarkastad Akkommodasie by Stepping Stones | LekkeSlaap
+13

Stepping Stones

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Murray Straat, Tarkastad, 5370, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stepping Stones is 'n gerieflike tuinwoonstel in Tarkastad, 'n Karoodorpie sowat 60 km van Queenstown af. Die 2 eenhede, 'n tuinkothuis en 'n rondawel, is net 'n entjie van die hoofstraat af geleë.

Die tuinwoonstel het 'n ruim slaapkamer, 'n koningingrootte-bed en 'n volledige badkamer met stort en bad. Tee, filterkoffie en beskuit is beskikbaar. Die rondawel is 'n ruim kamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met net stort. Tee en koffie is beskikbaar in die kamer. 'n Addisionele matras kan voorsien word op versoek.

Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuisie. Gaste kan gebruik maak van die selfsorggeriewe. Daar is ook veilige parkeerplek op die perseel.

Stepping Stones is ideaal vir gaste wat 'n blaaskans nodig het of op soek is na 'n oornagplek ver van die besige stadslewe af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Stepping Stones
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 26 Murray Straat, Tarkastad, 5370, Oos-Kaap
  • Gaste dink Stepping Stones het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tarkastad Oos-Kaap
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Murray Straat, Tarkastad, 5370, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzZTRmMzRiLWU0ZDMtNGVmMy1iYjNkLTE1MTQ0NWNhNmJmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 26 Murray Street Tarkastad 5370 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.006001540151 26.257122029608
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za