+37
Gastehuis in Middelburg

Sterkfontein Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige skoon plek met bokkies wat rondstap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Beste ervaring en lekkerste plek om te bly in Middelburg. Sterkfontein is fantasties! Die ligging, die omgewing met die plaasgevoel, die vriendelikheid van die eienaars, die mooi en die netheid, alles is regtig perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netjiese verblyf wat baie goed is. Baie netjiese gastehuis! Sal definitief weer daar besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Verblyf in die dorp wat voel soos op 'n plaas. Puik gasvryheid, pragtige omgewing en gerieflike kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherina
Sterkfontein Guesthouse
Baie dankie vir u vriendelike woorde! Ons hoop om u binnekort weer te verwelkom!

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag
4.6
Mrt 2026

Vriendelik, netjies en skoon. Baie dankie, goeie waarde vir geld. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Fantastiese verblyf in die mooiste omgewing. Sterkfontein Guesthouse laat dit voel of jy op vakansie is in Middelburg. Die pragtige tuine, damme en geboue, asook die stilte en rustigheid saam met puik diens, is 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherina
Sterkfontein Guesthouse
Baie dankie vir u vriendelike woorde! Ons is so bly dat u u verblyf en die rustige omgewing geniet het. Ons hoop om u binnekort weer te verwelkom!

Siyabonga M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great. The stay was amazing. There are animals. Great view. Peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherina
Sterkfontein Guesthouse
Thank you so much for your kind words! We’re so glad you enjoyed your stay and the peaceful surroundings. We hope to welcome you back again soon!

Kobie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker gebly en geslaap. Baie lekker en rustig, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherina
Sterkfontein Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle het ’n rustige en aangename verblyf gehad. Hoop om julle weer te sien!

Elise O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker geslaap, gastehuis baie netjies, vriendelik ontvang. Lekker gebly, baie mooi gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cherina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 050
15 % AF
R 1 050 R 893
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 050
15 % AF
R 1 050 R 893
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 050
15 % AF
R 1 050 R 893
per nag, vir 2 mense
Bespreek

93 Sipres Road, Kanonkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA379e2c6e8fe9e107452cff43fbdf3634d6cdf5aff8f0a40b2bc358ad43db0b310dfbadeed162a57ca3af8cfa256cc4edff1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 93 Sipres Road Kanonkop 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.737496357772 29.482829836771

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang