LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sterland Annex | LekkeSlaap
+6

Sterland Annex

23 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir Sterland Annex
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Hendrie G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Die eenheid is ten volle toegerus en netjies, skoon, Rustige omgewing.

Sterland Annex's terugvoer

Dis ons voorreg om u te verwelkom op ons mooi dorp!

Sterland Annex
Leon En Dorothy L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Leon En Dorothy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net vir slaap bedoel.

Baie klein, tog is alles daar. Baie lekker stil en rustig. Nie van die skoonste nie.

Sterland Annex's terugvoer

Dankie dat u die rustige omgewing geniet het. As daar dalk stof was, is dit omdat die wind so kwaai gewaai het die afgelope tyd. Ons beleef steeds `n ongekende droogte alhoewel die dorp water het met beperkings.

Sterland Annex
Sylvia F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Netjies, skoon, alles wat jy vir een nag nodig het. Ons het van die braaigeriewe gebruik gemaak, die skandmuur by die braai was 'n wenner, want die wind het vreeslik gewaai.

Sterland Annex's terugvoer

Wat is lekkerder as `n Karoo tjoppie op die kole - dankie dat u dit geniet het!

Sterland Annex
Willie D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Die vertrek is klein, geen spasie om te beweeg nie en geen tafel om jou kos op voor te berei nie.

Sterland Annex's terugvoer

Willie, die Annex word baie duidelik geadverteer as `n klein en-suite kamer, maar u het tog die gerief van u eie yskas, mikrogolf en goeie selekteerde DStv.

Sterland Annex
Klaus Z - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Klaus Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

The accommodation in general was satisfying.

Sterland Annex is very small, and certainly not suited for more than two people. We were satisfied with the accommodation though!

Sterland Annex's terugvoer

Thank you for enjoying Annex!

Sterland Annex
Phillip C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein, netjies en gemaklik.

Die bespreking en inklok was maklik en aangenaam. En die verblyf, Annex, was klein, maar netjies en goed toegerus.

Sterland Annex's terugvoer

Dankie dat u die verblyf geniet het - kom kuier gerus weer!

Sterland Annex
Minette N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette N
Saam met vriende

Professionele diens, pragtige, skoon, snoesige, perfekte verblyf waar hulle in al jou behoeftes voorsien.

Sterland herinner jou selfs daaraan om die ketel te vul omdat water dalk kan vries in pype. Verwarmers was aan. Spesiale moeite met fyner detail. Alles was perfek.

Sterland Annex's terugvoer

Goeie dag Minette,

Dankie dat u ons Karoo so geniet! Dis ons voorreg om u te bederf.

Sterland Annex
Neil V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot verrassing.

Heerlike kuier in die pragtige Skrywershuisie met Karoo-gasvryheid op sy beste.

Sterland Annex's terugvoer

Dit doen ons harte goed om te hoor u het die pragtige Karoo so geniet.

Sterland Annex
Hannes V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, knoesig.

Lekker ontspan in 'n klein oornagplek wat die noodsaaklikste items in het. Goeie ligging en lekker sterre gekyk saam met Jurg. Ons kan hierdie beslis aanbeveel as goeie waarde vir geld!

Sterland Annex's terugvoer

Dankie dat u die verblyf geniet het!

Sterland Annex
Jaco V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus verblyf, maar kan beknop begin raak.

Die verblyf het alles wat jy nodig het, maar is nogal beknop. Behalwe vir die badkamer is daar baie min kombuis- en beweeg-spasie. Alles was mooi, skoon en netjies, lekker stort en bad. Ons het wel nie goeie nagruste gekry nie, want die bed was nogal ongemaklik en mens hoor die hele tyd iets wat soos water klink wat loop. Ons kon glad nie die oorsprong van die klank identifiseer nie.

Sterland Annex's terugvoer

Die Annex is werklik baie populer en menige gaste het daar oornag omrede dit so `n spesiale bekoring het.
Ja, dis nie baie ruim nie, maar ons gee vir u die beste. Die matrasse wat ons by al ons gastehuise gebruik is puik gehalte en afkomstig van die Skool vir Blindes op Worcester. Daar is elektriese komberse onder die lakens en die lyne mag maak dat u ongemaklik slaap as u dit nie gewoond is nie.
Daar is beslis geen water wat loop nie en die enigste logiese rede is die buurman se dam wat water uit die boorgat pomp. Die huisie is soos op `n plaas en weg van lawaai. Ons sien uit daarna om u weer in die toekoms te ontvang.

Sterland Annex
Susan V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik, egter baie klein!

Die dubbelbed kort vervanging en kombuisiegeriewe bitter beperk.

Niel B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Niel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie gelukkig met geriewe nie.

Kamer was mooi en alles was skoon. Die bed kort vir seker 'n nuwe matras. Dis kliphard en vol knoppe. Verder is die kamer baie klein met alles wat daarin is. Nog 'n pluspunt was die verwarmers wat die kamer lekker warm gehou het.

Sterland Annex's terugvoer

Niel, ons is bly die verblyf in die Annex was skoon en warm. Die knoppe op die matras is die warmkombers wat u nog beter laat slaap het.

Sterland Annex
Estelle V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf vir enkelpersoon of paartjie vir 'n nag of 2.

Sterland Annex is 'n baie klein huisie en dit is baie vol, ek sal aanbeveel dat van die stoele verwyder word. So ook is die waaier in die winter in Sutherland oorbodig. En dit was vir ons vreemd dat ons die skottelgoed moet was anders word ons met R 200 beboet is dit nie hoekom verblyf skoongemaak en gediens word na 'n persoon se verblyf nie. Andersins baie gemaklik, met welkom elektriese kombers, warmwatersakke ens.

Sterland Annex's terugvoer

Beste Estelle,
Sterland Annex word geadverteer as `n klein en-suite kamer en dis hartseer dat u die stoele kritiseer terwyl ons dieselfde versoek gehad het toe daar nie stoele was nie.Die reël met die skottelgoed is daar want nie alle besoekers eerbiedig die versoek om die gastehuis te laat in die toestand wat u dit kry nie.
Met die onsekerheid oor Eskom, is daar ook `n warmwatersak om die moontlike koue lekker te maak en gasbottel met `n klein keteltjie vir `n stomende koppie koffie. Ons as gastehuis moet vir u as gas voorsorg tref dat u gelukkig is in alle omstandighede en daarom verskaf ons `n waaier en verwarmer.

Sterland Annex
Neville C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neville C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Stil en rustig en privaat.

Sterland Annex's terugvoer

Dankie, Neville, ons hoop julle het die besoek aan Sutherland geniet.

Sterland Annex
Marietjie S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sterland Annex is 'n netjiese, skoon, piepklein "nessie" aan die kant van die dorp waar besondere aandag aan detail gegee is.

Jurg het ons vriendelik ontvang en ons het sy sterrekykaanbieding baie geniet. Die inligtingslêer oor Sutherland se geskiedenis en sy mense kan ek aanbeveel indien jy die dorp wil verken. Dis deur Jurg saamgestel en beskikbaar in die huisie. Gaan eet gerus by die White House Inn, die skaapkerrie met pasta, asook die ontbyt was heerlik en die personeel baie vriendelik.

Dalene L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dalene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die braaiplek by die huisie baie geniet en alles was netjies.

Ons sal beslis weer die Sterland Annex gebruik.

Sterland Annex's terugvoer

Baie dankie dat u ons verblyf geniet het. Ons sien uit na 'n verdere kuier in die toekoms.

Sterland Annex
Charles H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Baie rustige dorpie.

Indien jy wil rustig raak, is dit die plek.

Elsa M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight at Sterland Annex.

Room was well equipped against the cold, although not roomy enough. Nice and clean. Thanks.

Jan V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Lekker gebly en mooi dorpie met vriendelike mense.

Sterland Annex's terugvoer

Ons deel graag ons vreugde om op so 'n mooi dorp te kan woon.

Sterland Annex
Attie J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is beslis privaat.

Ons is deur Jurg verwelkom en hy het ons bederf deur selfs die verwarmers aan te skakel. Dit is klein maar gerieflik en die ontbyt by die "White house" ook heerlik. Vir ons pensionarisse wat na die sterre gaan kyk het, was dit 'n 2de "Honeymoon" plekkie.

Louise H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm bed en warm water!

Die kamer was gerieflik en stil. Daar was genoeg komberse vir die koue nag en die water was warm!

Sterland Annex's terugvoer

Ons wil graag al ons gaste gelukkig hou en waardeer die mooi woorde.

Sterland Annex
Corna W - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir oorslaap.

Veilige parkering en lekker braai wat ons gebruik het. Dit was ook gerieflik dat daar koffie en tee was. Dankie vir die elektriese kombers en verwarmers. Die ontbyt by The Whitehouse Inn (ingesluit by die verblyf by Sterland Annex) was heerlik. Vir een nag, is hierdie eenheid perfek.

Sterland Annex's terugvoer

Dankie dat u die verblyf geniet het, kom kuier gerus weer.

Sterland Annex
Soria A - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Soria A
Enkelreisiger

'n Snoesige oase.

Die sterrekyk saam met Jurg was asemrowend, moenie dit misloop nie!

Sterland Annex's terugvoer

Beste Soria,

Dankie dat u die tyd hier saam met ons kon geniet!

Groete,
Jurg

Sterland Annex
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 1, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZTRlMDAwLTNjOTQtNDJjMC04M2E1LTQ5NTdmZDgzYzNhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 1 Plein Straat Sutherland 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.397620561678 20.657350301808
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!