Stesh Maboneng Loft
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fox-straat 254, The ONYX Eenheid 1111, Johannesburg City and Suburban, 2094, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stesh Maboneng Loft is in die hartjie van Johannesburg. Die woonstelkompleks word deur restaurante, kroeë, kunsgalerye en nagklubs omring.
Die verblyf beskik oor 3 woonstelle en elke woonstel bied 'n uitsig oor die stad en het 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, TV en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstelgebou het braaigeriewe, 'n 24 uur-ontvangs, wasgoeddiens en veilige parkeerplek.
Die ligging is ideaal vir gaste wat Johannesburg besoek. Die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe en dit is 20,5 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Fox-straat 254, The ONYX Eenheid 1111, Johannesburg City and Suburban, 2094, Gauteng
Sien meer verblyf in Johannesburg SSB Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fox-straat 254, The ONYX Eenheid 1111, Johannesburg City and Suburban, 2094, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom