Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stew's Room

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Stew's Room
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Loraine E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine E
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker.

Ons het heerlik gebly en die gasheer was uitsonderlik gasvry. Wat 'n heerlike en besonderse verblyfplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stew's Room se terugvoer

Baie dankie, julle. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en as gaste te ontvang.

Stew's Room
Vic D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic D
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Heerlik, dankie. 'n Lugversorger sou egter 'n groot aanwins wees. Gaas voor die vensters beperk lugvloei en dit was baie warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stew's Room se terugvoer

Ons beleef wel 'n baie warm tyd, maar 'n lugversorger sal die kostes per nag heelwat duurder maak. Daar is wel 'n waaier in die kamer. Jammer vir enige ongerief.

Stew's Room
Hendrik R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik R
Besigheidsreis

Ontspannend en rustig.

Baie lekker gebly, baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stew's Room se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Hendrik, dit was 'n voorreg om jou hier te verwelkom.

Stew's Room
Freek C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oornag.

Alles baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Enkelreisiger

Hierdie moet sekerlik die mees gerieflike en netjiese gastehuis wees wat ek nog ervaar het.

Die ruim gaste-woonstel is puik ingerig en beskik oor al die geriewe wat enige reisiger kan begeer. Die gasvrou het aan elke moontlike detail gedink om die besoek 'n onvergeetlike ervaring te maak. Wonderlik om vir 'n slag DStv met al die kanale te kon geniet. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en aangename atmosfeer. Sal enige tyd graag weer by hierdie gastehuis wil kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stew's Room se terugvoer

Baie dankie vir jou baie spesiale resensie, ek waardeer dit verskriklik baie en dit was verseker n plesier om jou as gas te ontvang!

Stew's Room
Jean-jacques W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-jacques W
Besigheidsreis

Baie oulike en gemaklike plek om in te woon.

Stew's Room is in 'n baie goeie area geleë. Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamer is gevul met goeie kwaliteit meubels en het voldoen aan vereistes en verwagtinge. Die koffie en beskuit was definitief 'n wenner gewees die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stew's Room se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word waardeer. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Hoop om julle weer te sien.

Stew's Room
Kobus L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L
Besigheidsreis

Dit was baie gemaklik om daar te bly tydens my sakebesoek.

Ilze was baie vriendelik en tegemoetkomend. Ek sal beslis weer daar tuisgaan as ek in Pietersburg is vir besigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stew's Room se terugvoer

Baie dankie Kobus vir die mooi terugvoer. Dit was 'n plesier en 'n voorreg om jou te kon ontvang in Stew's Room.

Stew's Room
Johan J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Mense met goeie smaak in die lewe. Alles is van goeie kwaliteit. Lekker om daar te bly.

Baie dankie dat julle ons so goed ontvang het, vir julle behulpsaamheid en die nodige aandag wat julle aan ons gegee het. Julle, die omgewing en julle hantering van mense getuig van mense-mense wat opgevoed en ordentlik lewe en is. Ons sal weer by julle kom tuisgaan. Nogmaals dankie vir als en ons sal julle aanbeveel net waar ons kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stew's Room se terugvoer

Baie dankie Johan vir die spesiale resensie. Dit laat my voel, dit werk! Ons sien baie uit om julle weer te ontvang by Stew's Room.

Stew's Room
Judy H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy H

Ons kon nie vir beter verblyf gevra het nie.

Alles, van begin tot einde, was uit die boonste rakke. Baie dankie, Ilze.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stew's Room se terugvoer

Baie dankie Judy, dit was n voorreg om julle as gaste te he!

Stew's Room
Judy H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy H

Ons het heerlik gebly, dankie Ilze!

Ons kon vir niks meer vra om ons verblyf beter te maak nie. Dit was aangenaam van begin tot einde, beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stew's Room se terugvoer

Ek is baie bly om te hoor en dit was net n plesier met julle as gaste!

Stew's Room
Judy H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy H

Heerlik, gasvry, sentraal, uitstekende diens.

Dankie Ilze, julle plekkie is pragtig en so goed ingerig. Dit het voorsien in al ons behoeftes en meer. Julle sal ons weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Baie netjies en skoon, Veilig en gerieflik. Aan al ons behoeftes voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stew's Room se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek waardeer dit. Dit is voorreg vir my om 'n skoon gerieflik eenheid aan te bied vir gaste.

Stew's Room
Louis M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar gaan bly.

Een van die netjiese, skoonste plekke in Pietersburg. Kan dit baie hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stew's Room se terugvoer

Baie dankie Louis, dit was 'n groot voorreg om sulke gesofistikeerde gaste te kon ontvang. Sien uit na volgende kere!

Stew's Room
Louise H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Baie lekker gebly, sal verseker weer kom

Vriendelikste Gasvrou, woonstel is baie netjies en stylvol, sal verseker weer van die gastehuis gebruik maak. Kan met versekerheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stew's Room se terugvoer

Baie dankie Louise, dit was n voorreg om julle te kon ontvang.

Stew's Room
Vanaf R1 150
R1 150 R805
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R805
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R805
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Betzstraat 95, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2575ca2a906c11ebb8009c5da205f59b3a7eb832f7639587b92fd49b09298f8b51acffe804a99a76fdba7daba66494737b40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R805 per nag, vir 3 mense 14 5 1 5 95 Betz Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -23.90938 29.47675
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem