Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Huisreëls
Steynshoop Mountain Lodge sal ten alle tye probeer om so min as moontlik ongerief vir gaste te veroorsaak en alle besprekings na te kom. Steynshoop Mountain Lodge behou egter die reg om enige bespreking te kanselleer en enige gelde vir sodanige besprekings aan jou terug te betaal vir regmatige oorsaak of indien omstandighede buite sy/haar beheer dit onmoontlik gemaak het om gebruik te maak van die bespeking.
Ons vereis 'n deposito van 50% om die bespreking te bevestig, die balans is by aankoms betaalbaar.
Bevestig asb. of ons 'n voorlopige bespreking moet maak, omdat ons nie 'n bespreking eenkant kan hou op hierdie stadium nie.
Voorlopige besprekings kan net vir 24 uur gehou word. Indien die betaling nie binne dié 24 uur gemaak word nie, kontak ons asb. om die beskikbaarheid van die datums wat jy aangevra het te bevestig (voordat jy 'n betaling maak).
Kinders ouer as die ouderdom van 12 is welkom, maar ongelukkig laat ons nie jonger kinders toe nie.
Ongelukkig word geen dagbesoekers toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word vir middagete of konferensies.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Steynshoop Farm, Hekpoort, 1790, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang