LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+58
Gastehuis in Wes-Rand

Steynshoop Valley Lodge

  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Steynshoop Farm, Hekpoort, 1790, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Steynshoop Valley Lodge is 'n luukse, kindervriendelike, selfsorg-lodge naby aan Hekpoort op 'n pragtige verhewe stukkie grond in die skilderagtige Magaliesberg-vallei. Die lodge spog met die mooiste uitsig oor die bergreeks en vallei. Net 'n uur se ry van Johannesburg en Pretoria af lê die unieke lodge in 'n Wêrelderfenisgebied.

Daar is 'n pragtige opstal en 'n omliggende vierkant van geboue met 'n omheinde groentetuin en 'n antieke Kaapse styl hoenderkampie. Die opstal het verskeie groot, omheinde waterfonteintjies en 'n atmosfeer wat herinner aan 'n vroeë Transvaal-plaashuis en bydra tot die nostalgie van die landgoed. Die opstal het 5 en suite-slaapkamers. Daar is 5 aangrensende kothuisies met 1 slaapkamer elk. Daar is addisionele dagbeddens vir kinders in 3 eenhede.

Daar is verskeie aktiwiteite (sport en vermaak) soos 'n tennisbaan met spreiligte, 'n oorvloei-swembad wat omhein is vir veiligheid en 'n volgrootte biljartkamer. Ons het ook 'n vlugbalbaan, pluimbalbaan en kroukiebaan. 'n Addisionele sport- en vermaakarea het 'n ekstra swembad, braaigeriewe en 3 grasdak afdakke met groot tafels, bankies en stoele.

Dit is ideaal vir individuele of kleiner groepe wat wil wegbreek, konferensies en as 'n skuilplek, met 'n natuurlike, vredevolle en verfrissende atmosfeer.

'n Woud wat oor 50 akke strek is op die landgoed ingesluit en dit grens aan die bekende Magaliesberg Natuurreservaat wat spog met welige bosveld en wild.

Steynhoop Mountain Lodge word deur dieselfde eienaars besit as Steynshoop Valley Lodge en sluit ook deel van die Natuurreservaat in. Daar lê omtrent 1 km van dié bergreeks bo Steynshoop Valley Lodge. Daar is heelwat wild, duisende natuurlike proteas en groot inheemse woude met asemrowende bome en wandelpaaie.

Gaste by Steynshoop Valley Lodge kan ook van die roete by die Mountain Lodge gebruik maak. 'n Gids van Steynshoop Mountain lodge kan gaste vergesel indien dit vooraf gereël het. Gaste mag dan langer roetes oor die aangrensende eiendomme wat deur die Mountain Club van Suid-Afrika besit word aanpak. Dit sluit beroemde plekkies soos Castle Gorge in wat 'n ewigdurende waterval het.

Daar is baie voëlsoorte. Arende en aasvoëls wat op 'n nabygeleë krans woon, kom kuier so nou en dan. Gaste kan ook luister hoe die jakkals huil, die hiëna lag en die bobbejaan blaf en heelwat meer.

Alhoewel Steynshoop Valley Lodge hoofsaaklik 'n selfsorg-plek is, is etes beskikbaar indien vooraf gereël (per ete of duur van verblyf).

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe
Voetslaan
Tennisbaan

Kamers

The Gatehouse Kothuise 5a
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit 'n balkon met 'n uitsig, 'n kombuisie en 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir kinders in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Huisreëls

Steynshoop Mountain Lodge sal ten alle tye probeer om so min as moontlik ongerief vir gaste te veroorsaak en alle besprekings na te kom. Steynshoop Mountain Lodge behou egter die reg om enige bespreking te kanselleer en enige gelde vir sodanige besprekings aan jou terug te betaal vir regmatige oorsaak of indien omstandighede buite sy/haar beheer dit onmoontlik gemaak het om gebruik te maak van die bespeking.

Ons vereis 'n deposito van 50% om die bespreking te bevestig, die balans is by aankoms betaalbaar.
Bevestig asb. of ons 'n voorlopige bespreking moet maak, omdat ons nie 'n bespreking eenkant kan hou op hierdie stadium nie.
Voorlopige besprekings kan net vir 24 uur gehou word. Indien die betaling nie binne dié 24 uur gemaak word nie, kontak ons asb. om die beskikbaarheid van die datums wat jy aangevra het te bevestig (voordat jy 'n betaling maak).
Kinders ouer as die ouderdom van 12 is welkom, maar ongelukkig laat ons nie jonger kinders toe nie.
Ongelukkig word geen dagbesoekers toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word vir middagete of konferensies.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

The Corner-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Ander geriewe sluit 'n kombuis, eetarea, platskerm-TV, DStv, 'n dubbelslaapbank wat geskik is vir kinders, en 'n kot in. Die eenheid het 'n tuintjie met 'n muur om en 'n tafel, stoele en 'n Weber-braai buite.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Steynshoop Mountain Lodge sal ten alle tye probeer om so min as moontlik ongerief vir gaste te veroorsaak en alle besprekings na te kom. Steynshoop Mountain Lodge behou egter die reg om enige bespreking te kanselleer en enige gelde vir sodanige besprekings aan jou terug te betaal vir regmatige oorsaak of indien omstandighede buite sy/haar beheer dit onmoontlik gemaak het om gebruik te maak van die bespeking.

Ons vereis 'n deposito van 50% om die bespreking te bevestig, die balans is by aankoms betaalbaar.
Bevestig asb. of ons 'n voorlopige bespreking moet maak, omdat ons nie 'n bespreking eenkant kan hou op hierdie stadium nie.
Voorlopige besprekings kan net vir 24 uur gehou word. Indien die betaling nie binne dié 24 uur gemaak word nie, kontak ons asb. om die beskikbaarheid van die datums wat jy aangevra het te bevestig (voordat jy 'n betaling maak).
Kinders ouer as die ouderdom van 12 is welkom, maar ongelukkig laat ons nie jonger kinders toe nie.
Ongelukkig word geen dagbesoekers toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word vir middagete of konferensies.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

The Arbour Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kothuis is naby doe hoofplaasopstel en het 'n hoë ligging met 'n uitsig oor die tuin. Die eenheid het sy eie kombuis met 'n yskas, oond, stoofplate en 'n mikrogolf. Die badkamer het 'n bad, stort en 2 wasbakke. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n buitestort wat privaat is. Ander geriewe sluit 'n sitarea of 'n eetarea, 'n platskerm-TV, DStv en DVD-speler in. Daar is ook sitplek op die patio met 'n tafel en stoele, asook 'n Weber-braai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Huisreëls

Steynshoop Mountain Lodge sal ten alle tye probeer om so min as moontlik ongerief vir gaste te veroorsaak en alle besprekings na te kom. Steynshoop Mountain Lodge behou egter die reg om enige bespreking te kanselleer en enige gelde vir sodanige besprekings aan jou terug te betaal vir regmatige oorsaak of indien omstandighede buite sy/haar beheer dit onmoontlik gemaak het om gebruik te maak van die bespeking.

Ons vereis 'n deposito van 50% om die bespreking te bevestig, die balans is by aankoms betaalbaar.
Bevestig asb. of ons 'n voorlopige bespreking moet maak, omdat ons nie 'n bespreking eenkant kan hou op hierdie stadium nie.
Voorlopige besprekings kan net vir 24 uur gehou word. Indien die betaling nie binne dié 24 uur gemaak word nie, kontak ons asb. om die beskikbaarheid van die datums wat jy aangevra het te bevestig (voordat jy 'n betaling maak).
Kinders ouer as die ouderdom van 12 is welkom, maar ongelukkig laat ons nie jonger kinders toe nie.
Ongelukkig word geen dagbesoekers toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word vir middagete of konferensies.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

The Valley-suite
Vanaf
Vanaf R1 610
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite dien as wittebroodsuite en het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n spieëltafel en 'n groot ovaalbad, 'n groot stort, 2 wasbakke, 2 hangkaste en lei na 'n privaat buitestort. Daar is 'n groot sitarea met 'n kaggel, 2 dubbelskuifdeure, 'n uitsig oor die Magaliesbergvallei, 'n patio en 'n klein, omheinde tuin. Ander geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, DVD-speler, 'n eetarea met 'n tafel en 'n kombuisie in 'n kas wat 'n yskas, tweeplaatstoof, oond en 'n mikrogolf het, asook lugversorging in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Huisreëls

Steynshoop Mountain Lodge sal ten alle tye probeer om so min as moontlik ongerief vir gaste te veroorsaak en alle besprekings na te kom. Steynshoop Mountain Lodge behou egter die reg om enige bespreking te kanselleer en enige gelde vir sodanige besprekings aan jou terug te betaal vir regmatige oorsaak of indien omstandighede buite sy/haar beheer dit onmoontlik gemaak het om gebruik te maak van die bespeking.

Ons vereis 'n deposito van 50% om die bespreking te bevestig, die balans is by aankoms betaalbaar.
Bevestig asb. of ons 'n voorlopige bespreking moet maak, omdat ons nie 'n bespreking eenkant kan hou op hierdie stadium nie.
Voorlopige besprekings kan net vir 24 uur gehou word. Indien die betaling nie binne dié 24 uur gemaak word nie, kontak ons asb. om die beskikbaarheid van die datums wat jy aangevra het te bevestig (voordat jy 'n betaling maak).
Kinders ouer as die ouderdom van 12 is welkom, maar ongelukkig laat ons nie jonger kinders toe nie.
Ongelukkig word geen dagbesoekers toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word vir middagete of konferensies.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Chapel-kothuis 2 slaapkamer
Vanaf
Vanaf R2 127
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, sitarea, 'n tuin met 'n tafel en meubels asook 'n tuintjie met lae mure.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Huisreëls

Steynshoop Mountain Lodge sal ten alle tye probeer om so min as moontlik ongerief vir gaste te veroorsaak en alle besprekings na te kom. Steynshoop Mountain Lodge behou egter die reg om enige bespreking te kanselleer en enige gelde vir sodanige besprekings aan jou terug te betaal vir regmatige oorsaak of indien omstandighede buite sy/haar beheer dit onmoontlik gemaak het om gebruik te maak van die bespeking.

Ons vereis 'n deposito van 50% om die bespreking te bevestig, die balans is by aankoms betaalbaar.
Bevestig asb. of ons 'n voorlopige bespreking moet maak, omdat ons nie 'n bespreking eenkant kan hou op hierdie stadium nie.
Voorlopige besprekings kan net vir 24 uur gehou word. Indien die betaling nie binne dié 24 uur gemaak word nie, kontak ons asb. om die beskikbaarheid van die datums wat jy aangevra het te bevestig (voordat jy 'n betaling maak).
Kinders ouer as die ouderdom van 12 is welkom, maar ongelukkig laat ons nie jonger kinders toe nie.
Ongelukkig word geen dagbesoekers toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word vir middagete of konferensies.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

The Homestead 5 Slaapkamers
Vanaf
Vanaf R6 785
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The Homestead is die oorspronklike hoofhuis en het 'n pragtige uitsig deur groot skuifdeure en 'n uitsig oor die swembad, damme en af by die vallei. Die huis beskik oor 5 en suite-slaapkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Vier van die slaapkamers het 'n bad en 'n stort, en 2 slaapkamers het ook 'n buitestort. Een van die slaapkamers het net 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuis, sitarea met skuifdeure tot op die terras en swembad, 'n aparte eetarea met 'n uitsig oor die vallei, 'n fontein in die binnehof en 'n galery met oefentoerusting bo wat 'n uitsig oor die vierkant bied. Daar is 'n TV met satellietkanale en 'n musiekspeler in die sitarea. Die aparte grasdak-gazebo het 'n ruim vermaakarea met 'n tafel en stoele en is langs die swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 5 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Huisreëls

Steynshoop Mountain Lodge sal ten alle tye probeer om so min as moontlik ongerief vir gaste te veroorsaak en alle besprekings na te kom. Steynshoop Mountain Lodge behou egter die reg om enige bespreking te kanselleer en enige gelde vir sodanige besprekings aan jou terug te betaal vir regmatige oorsaak of indien omstandighede buite sy/haar beheer dit onmoontlik gemaak het om gebruik te maak van die bespeking.

Ons vereis 'n deposito van 50% om die bespreking te bevestig, die balans is by aankoms betaalbaar.
Bevestig asb. of ons 'n voorlopige bespreking moet maak, omdat ons nie 'n bespreking eenkant kan hou op hierdie stadium nie.
Voorlopige besprekings kan net vir 24 uur gehou word. Indien die betaling nie binne dié 24 uur gemaak word nie, kontak ons asb. om die beskikbaarheid van die datums wat jy aangevra het te bevestig (voordat jy 'n betaling maak).
Kinders ouer as die ouderdom van 12 is welkom, maar ongelukkig laat ons nie jonger kinders toe nie.
Ongelukkig word geen dagbesoekers toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word vir middagete of konferensies.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anne S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Relaxing. We had a very relaxing weekend at Steynshoop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cassandra B
1 nag
5.0
Aug 2025

Beautiful, quiet, respectful weekend. Perfect for a quick short left. Cosy. Unit is cold in the winter. However, the electric blanket came in very handy. Kitchen cutlery and crockery can be improved. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Baie mooi plek, diens uitstekend, alles wat jy nodig het is daar. Sal hulle definitief aanbeveel. Pad is wel 'n uitdaging met BMW GS 1250 Adventure, maar my man het die uitdaging baie geniet, so 'n pluspunt vir my keuse en ons was baie beïndruk met die plek. Gaan julle weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het die naweek oorgebly vir 'n funksie wat by 'naby geleë' venue was. Baie netjies, groot kamers goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charlotte G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Enjoyable. Plenty to do. Lovely place. Enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Henk M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Mooi en rustige omgewing. Ons het regtig lekker oorgeslaap. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het in 5a gebly. Net die volgende voorstelle: 1) Die plek het lekker dik matte in vir die winter, maar kort 'n ordentlike stofsuig veral in die badkamer. 2) Ek sal ook die stortkop bietjie laer maak of 'n ander tipe opsit, alhoewel die waterdruk oor as genoeg is, raak die sproei baie fyn vir 'n kort persoon. 3) 'n Vuilgoeddrom in die kamer en 'n stoel vir die mooi spieëlkas. Soos ek sê al die bogenoemde is voorstelle en is dit geen rede om die mooi plek nie te besoek nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jana L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.0
Aug 2022

Goed. Was ver se ry van Buffelspoort af. Het nie besef dis 'n uur se ry nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jan B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2021

Wat 'n asemrowende plek! Heerlike kos en atmosfeer, ons sal verseker weer kom kuier

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nellie S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Apr 2021

Pragtige plekkie! Die plekkie is pragtig geleë tussen berghange, alhoewel dit net jammer is dat die pad bykans onbegaanbaar, asook baie smal is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

Gaste dink Steynshoop Valley Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 15:00 en 19:00
Uitklok Voor 11:00

Steynshoop Mountain Lodge sal ten alle tye probeer om so min as moontlik ongerief vir gaste te veroorsaak en alle besprekings na te kom. Steynshoop Mountain Lodge behou egter die reg om enige bespreking te kanselleer en enige gelde vir sodanige besprekings aan jou terug te betaal vir regmatige oorsaak of indien omstandighede buite sy/haar beheer dit onmoontlik gemaak het om gebruik te maak van die bespeking.

Ons vereis 'n deposito van 50% om die bespreking te bevestig, die balans is by aankoms betaalbaar.
Bevestig asb. of ons 'n voorlopige bespreking moet maak, omdat ons nie 'n bespreking eenkant kan hou op hierdie stadium nie.
Voorlopige besprekings kan net vir 24 uur gehou word. Indien die betaling nie binne dié 24 uur gemaak word nie, kontak ons asb. om die beskikbaarheid van die datums wat jy aangevra het te bevestig (voordat jy 'n betaling maak).
Kinders ouer as die ouderdom van 12 is welkom, maar ongelukkig laat ons nie jonger kinders toe nie.
Ongelukkig word geen dagbesoekers toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël word vir middagete of konferensies.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Steynshoop Farm, Hekpoort, 1790, Gauteng

Sien kaart
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlZTY3ZmMxLTQzODEtNDY0OS1hMjBmLWM3MDdkNWZlMDRmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Steynshoop Farm Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.851075 27.587504
Soek in 'n groter streek