Steytlerville Villa Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Steytlerville Villa Guest House is een van die oudste geboue op die dorp en is op die plaasroete tussen Port Elizabeth en Kaapstad geleë. Dit is die ideale oornagplekkie vir diegene wat op pad is na die Addo Olifantpark of die Baviaanskloof.

Ons bied 4 verskillende kamers, genaamd die Khoisan-kamer, Vintage-kamer, Patio-kamer en die Kothuis. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, ketel, kluis, verwarmer, waaier en 'n eerlikheidskroegie.

Ons groot onderdak-onthaalarea het 'n rustige en gesellige atmosfeer. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv in die gemeenskaplike sitarea, swembad, braai-area en veilige parkeerplek in. Gratis WiFi is in die sitkamer beskikbaar.

Besienswaardighede naby ons sluit die volgende in: Antoniesbergpas, Baviaanskloof Mega-reservaat, Baviaanskloof Wildernisreservaat, Gamtoosvallei, Groendal Wildernisarea, Ripple Hill Hotel Restaurant & Bar, Baviaanskloof MTB-roete, Elandsheuwel MTB-roetes en die Timbila 4x4-roetes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Steytlerville Villa Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R760 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za