Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat hierdie eenheid op die eienaar se eiendom geleë is.
Daar is 2 katte wat op die eiendom woon.
Gaste moet asseblief gebruik maak van die aangewese rookarea buite die eenheid.
Ontbyt kan op versoek en teen 'n addisionele koste voorsien word.
Aandetes is op versoek en moet vooraf bespreek word.
Dag- of uurlikse verblyf word nie toegelaat nie.
Hierdie eiendom het sonkrag in die geval van beurtkrag.
Elektries verhitte lakens, linne en handdoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die studio is apart van die kothuis maar op dieselfde perseel geleë. Die eenheid beskik oor sy eie en-suite badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n 3/4 bed, lessenaartjie/tafel en stoel en hang- en rakplek asook 'n verhit-en-eet stasie met 'n mikrogolfoond, ketel en kroegyskas. 'n Slim-tv, gratis WiFi en sonpanele wat help met beurtkrag is geïnstaleer. 'n Draagbare waaier en verwarmer is beskikbaar. Die kompakte eenheid is splinternuut geverf, netjies ingerig en silwerskoon. Daar is 'n glasskuifdeur met veiligheidshek wat oopmaak op 'n stoepie met 'n uitsig oor die tuin. Die studio is ideaal vir enkelreisigers of kan saam met die kothuis vir 'n geselskap van 2 of 3 mense bespreek word. Twee enkelreisigers wat elkeen hul eie spasie verkies kan die eenhede ook apart bespreek. Eetgerei, beddegoed en handoeke word voorsien asook n koffie- en teeskinkbord. Ontbyt en aandetes is op vooraf versoek teen ekstra koste beskikbaar. Daar is 'n heerlike tuin met groot bome en 'n ryk voëllewe. Dis rustig, maar alles is naby, talle winkels,, wasgoeddienste, Wonderboom Lughawe, Montana Hospitaal, Kolonnade en vele ander sentrums. Ons is 'n klipgooi van die N1 en N4-afritte. Die 2 eienaars en hul 2 katte woon op die perseel in die aparte hoofhuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Let asseblief daarop dat hierdie eenheid op die eienaar se eiendom geleë is.
Daar is 2 katte wat op die eiendom woon.
Gaste moet asseblief gebruik maak van die aangewese rookarea buite die eenheid.
Ontbyt kan op versoek en teen 'n addisionele koste voorsien word.
Aandetes is op versoek en moet vooraf bespreek word.
Dag- of uurlikse verblyf word nie toegelaat nie.
Hierdie eiendom het sonkrag in die geval van beurtkrag.
Elektries verhitte lakens, linne en handdoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Poplar Street, Doornpoort, Pretoria, 0186, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang