Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stiebel Sands

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Stiebel Sands
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Selma E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma E
Gesin met tieners

Wonderlike vakansiehuis waar jy werklik ontspan.

Stiebel Sands is 'n wonderlike vakansiehuis. Die groot stoep en uitsig oor die see laat mens dadelik ontspan. Daar is meer as genoeg ruimte en niemand voel dat hulle onder mekaar se voete is nie. Die swemstrand wat binne loopafstand is, is 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karyn P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karyn P
Gesin met klein kinders

Veilig, groot, pragtig en baie skoon.

Was by ver die beste akkommodasie wat ons in gebly het vir 'n groot groep. Als was baie skoon, daar was baie veiligheidsmaatreëls in plek en die plek self is asemrowend mooi. Het 'n paar dekor-idees sommer gekry. Strand is naby by die pad af, maar ons het verkies om te ry oor die ouer mense wat saam was. Buitegras en jaard het lekker baie ruimte vir kinders om te speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carrol E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrol E
Gesin met klein kinders

The house had everything needed for us to be near the beach and spend quality time with each other. Loved the beach theme and homeliness of the place.

The beach was close but we chose to drive the short distance to the lovely beach. It may have been a good idea for more than one remote to be available to regain access.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bradley N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley N
Saam met vriende

Awesome house with a perfect location

Really enjoyed our stay at Stiebel Sands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stiebel Sands se terugvoer

I'm so pleased you enjoyed your stay, thanks for the nice comments.

Stiebel Sands
Chantell M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell M
Gesin met klein kinders

Relaxing, peaceful and fun!

We had a wonderful stay at Stiebel Sands. Cosy, yet spacious accommodation. We felt safe, and had a great sea view. Wonderful place to relax and unwind.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspannend, rustig en pret!

Ons het heerlik gebly by Stiebel Sands. Gesellige, dog ruim akkommodasie. Ons het veilig gevoel en het 'n wonderlike see-uitsig gehad. 'n Wonderlike plek om te ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Gesin met klein kinders

This is the best spot on the South Coast.

We absolutely love staying at Stiebel Sands! The house is spacious, comfortable, safe and has spectacular views of the sea. Our favourite part is the veranda area with the day bed and built-in braai. Another plus is that the blue flag beach is a 1 minute drive (or short walk) away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 288, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA661cba28f1a94aca89efa33244ae44943abfa21c361feca40cb99d2d29ef27afdf0722cea6f0feae102bf8bf277ddc406e76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 288 Station Road Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.62805572282 30.54180799874