Stilbaai Lekkebly

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 14 % af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Jan 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Stilbaai Lekkebly is in die stil en rustige Stilbaai-wes en bied gemaklike verblyf.

Dié eenheid is op die eienaar se perseel en beskik oor 'n slaapkamer met basiese selfsorggeriewe, leefarea en 'n en suite-badkamer.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dagbed die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. alle beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die selfsorg-geriewe sluit 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware in, asook buitelug braaigeriewe en 'n houttafel met banke. Daar is ook 'n platskerm-TV met OpenView-kanale en 'n DVD-speler.

Stilbaai Lekkebly is naby verskeie restaurante, geriefswinkels en klein winkels. Doendinge in die area sluit in: rolbal, muurbal, tennis, fietsry, bergfietsry, watersport, diepseevisvang, branderplankry en seilvaart. Ander trekpleisters sluit die Botaniese tuine in Palingkloof en natuurreservate soos Pauline Bohnen, Geelkrans en Skulpiesbaai in.

Slaapplek

'n Bespreking by Stilbaai Lekkebly sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stilbaai Lekkebly gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 R617 per nag (plek vir 2)

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Jan 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za