Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stilbaai Tulipslot

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 12 resensies vir Stilbaai Tulipslot
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Cheslin S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslin S
Gesin met klein kinders

Pleasant stay.

Helpful host. We felt safe. Clean place. Everything is working and in place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Drew Jane P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Drew Jane P

Dit was 'n goeie wegbreek.

Ons dink net dat daar 'n paar veranderinge gemaak kan word aan die crockery and cutlery, asook die braaipan en TV selfs die tafel-runner. Dit het bietjie muf geruik so die plek was nie voor die tyd oopgehou nie en die toilet het swart water in gehad en dit het 'n reuk gelos. Daar was 'n Handy Andy-bottel, maar het niks in gehad nie en meer toiletpapier moet neergesit word en nie net 2 rolle nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stilbaai Tulipslot se terugvoer

Jamer om nou te hoor van die klagtes.
Ek het paar keer gevra of alles reg was en julle het gese alles is reg en dat julle lekker bly.
Ek gee onmiddelik aandag aan die klagtes.
Wat die toilet papier betref se ons duidelik in die advertensie dat ons nie toiletries en handoeke verskaf nie.
Afslag sal vir julle gereel word indien julle weer hier sou wil kom bly.
Vakansie Groete
Gerald

Stilbaai Tulipslot
Nandi V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Nandi V
Saam met vriende

Heerlike naweek. Sentraal tot alles in Stilbaai. 'n Gemaklike, netjiese en skoon huisie met vriendelik diens.

Het heelwat van wat mens sou benodig vir 'n selfsorgnaweek weg of selfs 'n langer tydjie. Die televisie het verras met DStv en die WiFi was baie vernuftig. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah L
Gesin met tieners

Baie dankie

Ek wil net baie dankie sê, dit was 'n wonderlike tydjie wat ons daar gehad het, die stilte het ons goed gedoen en selfs die mooi uitsig. Selfs die mooi tuin. Ons het dit regtig geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Die huis is baie gerieflik. Die eienaar se kliëntediens is uitstekend. Ek sal definitief in die toekoms weer van die huis gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stilbaai Tulipslot se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier hier by ons te Tulipslot 5, ons sien uit na julle volgende besoek. Dankie dat julle die plek so mooi skoon en netjies agter gelaat het.
Groete,
Gerald

Stilbaai Tulipslot
Brian S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian S
Saam met vriende

Gerald was baie vriendelik en sommer met intrap slag jou laat welkom voel.

Stilbaai is 'n baie nice plek om weg te breek. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stilbaai Tulipslot se terugvoer

Baie dankie Brian, ons waardeer ook dat julle die plek so mooi skoon en netjies agter gelaat het.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Geroete,
Gerald

Stilbaai Tulipslot
Samantha W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W
Saam met vriende

Sien sterre.

Ons was groep van 6 ons het die beste tyd gehad, plek was ruim en baie netjies, goeie ontvangs gekry. Baie dankie LekkeSlaap en eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia F - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Corlia F

Plek geensins geskik vir jongmense nie, klein en beknop vir 6 volwassenes.

Was aanvanklik okei maar baie klein vir 6 volwassenes. Braai baie klein. Vertoon as volledige huis op advertensie maar is eintlik maar net klein woonstel met een badkamer vir almal. Is nie heeltemal onaanvaarbaar nie, meer geskik vir klein huisgesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joey M
Saam met vriende

Was heerlik rustig.

Baie lekker gebly. Geen probleme gehad behalwe vir die dun muur tussen die huis en woonstel wat veroorsaak dat 'n mens elke woord kan hoor van wat daar gesels word en ook wat daar gekyk word op televisie asook die sigaretreuk wat insyfer moontlik van onder die verbindingsdeur tussen die huis en woonstel. Andersins was ons baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meagan M
Saam met vriende

Ek het my vakansie baie geniet.

Dis veilig en fanstasties om dit deur te bring met vriende. Baie dankie vir die gasvryheid en netjiese huisie. Sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R950
R950 R792
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
R950 R792
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
R950 R792
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulipslot 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiOWM2NWY1LTA0YjctNDFjMy05MjFkLTVjNjhiNTQ1NTJjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R792 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 5 Tulip Close Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.357408589224 21.413058283745