Stiltevrede
Beskrywing
Stiltevrede is in Upington in die Noord-Kaap en bied topgehalte-akkommodasie vir gesinne, vakansiegangers en sakereisigers. Al die nodige geriewe is nabygeleë en daar is verskeie restaurante en doendinge in die omgewing.
Ons het 2 eenhede. Die eerste eenheid is ten volle toegerus vir selfsorg en het dubbelslaapkamers, 'n gedeelde badkamer en oopplan-leefarea. Die oopplan-leefarea en -kombuis het 'n eetkamertafel, wasbak, opwaskamer, mikrogolfoond, vrieskas, volledige DStv, 'n slaapbank en onbeperkte internetgeriewe. Buite is daar ook 'n veilige, onderdakbraai-area, veilige onderdakparkeerplek en 'n swembad. 'n Pendeldiens kan gereël word na en van die lughawe en bushalte.
Die tweede eenheid het slaapplek vir 3 gaste op 1 koninggrootte-bed en 1 enkelbed. Die stort is apart van die badkamer en toilet. Nog geriewe: WiFi, volledige DStv, 'n yskas, mikrogolf, wasbak met eetgerei en 'n tafel met 3 stoele.
Die huis is sentraal geleë en lekker naby die Kalahari Winkelsentrum, Mediclinic en meeste van die skole in Upington.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Stiltevrede gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |